- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Jan Rossouw Avenue, Zeerust, 2865, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Grey Lourie Guest House is in Zeerust, 'n plaas- en myndorpie in die hartjie van die Bosveld. Die dorpie bied allerlei natuur- en geskiedkundige besienswaardighede en is naby Botswana se grens.
Die pragtige gastehuis bied slaapplek aan tot 18 gaste in 5 dubbelkamers en 4 kamers met 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met toegang tot DStv en WiFi, 'n verwarmer en 'n yskassie.
Ons bied 'n bistro-restaurant op die perseel met heerlike etes, asook konferensiegeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek.
Daar is talle wildlodges in die omtrek en Zeerust is naby die Madikwe Wildreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Linette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Jan Rossouw Avenue, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Grey Lourie Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Jan Rossouw Avenue, Zeerust, 2865, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang