Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (1)
Wildsplase (5)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Tussen Zeerust/Gaborone

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Tussen Zeerust/Gaborone van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Tussen Zeerust/Gaborone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tussen Zeerust/Gaborone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tussen Zeerust/Gaborone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Between Zeerust/Gaborone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tussen Zeerust/Gaborone Akkommodasie

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Goedehoop Guesthouse is in Zeerust in Noordwes geleë. Dié dorpie is 'n gerieflike oornagpunt vir gaste wat via die N4, verby die Groot-Marico, na Botswana reis. Goedehoop Guesthouse is in 'n stil, rustige buurt in...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tussen Zeerust/Gaborone

Kareespruit spog met 'n verskeidenheid van gehalte-verblyf in luukse 4-ster selfsorg-eenhede. Daar is ook kampeerplekke en ongegradeerde kamer met 2 enkelbeddens en ruim gesinskamers. 'n Lapa met 'n hele paar braaig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Kampeer/karavaan in Tussen Zeerust/Gaborone

Kareespruit Caravan and Camping is op 1000 hektaar ongerepte bosveld, sowat 8 km vanaf Zeerust, geleë. Die area bied maklike toegang tot verskeie winkels, asook die N4, en is ideaal vir diegene wat die grens na Bot...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

@Home Guest House bied gerieflike verblyf in Zeerust. Dié gastehuis is stylvol gemeubileer en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 4 gastekamers. Elke kamer het 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Marico Bosveld Guesthouse is 'n Kaap-Hollandse gastehuis wat in 1904 gebou is. Die gastekamers, wat destyds stalle was, is in stylvolle, gerieflike kamers met 'n rustige atmosfeer omskep. Marico Bosveld Guesthouse i...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Bly 'n Biekie bied gerieflike verblyf in die dorpie Zeerust. Ons is heerlik geleë in 'n stil straat waar jy in privaatheid kan ontspan. Dié verblyf is ideaal vir diegene op pad na of van Namibië of Botswana. Die...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Tapologo Lodge is op die N4, 2 km voor Zeerust in Noordwes, geleë. Dit is die ideale oornagplek op pad na Botswana of Namibië, maar ook 'n goeie keuse vir 'n wegbreeknaweek, weg van die stad se lawaai. Hierdie lo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tussen Zeerust/Gaborone

Madikwena Game Farm in Skuinsdrift bied gehalte-verblyf op 'n wildsplaas. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die stad. Verblyf word in 2 ruim chalets met slaapple...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Sleep Inn Guesthouse bied gastekamers in Sandvlakte, Zeerust. Dis die ideale oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word in 3 kamers gebied. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n privaat ...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zeerust, Tussen Zeerust/Gaborone

Grey Lourie Guest House is in Zeerust, 'n plaas- en myndorpie in die hartjie van die Bosveld. Die dorpie bied allerlei natuur- en geskiedkundige besienswaardighede en is naby Botswana se grens. Die pragtige gastehu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za