Grey Vine Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tina B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Baie lekker. Gasvry en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Uitstekend. Die kamer was baie netjies en silwer skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Die gasvrou het die ekstra myl gegaan om jou welkom te laat voel. Sal die kamer aanbeveel vir almal. Baie dankie aan Charlene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese blyplek, perfek vir 'slaap en reis'. Ons het op kort kennisgewing slaapplek nodig gehad en dit was perfek. Dit het 2 enkelbeddens, so dit sal werk vir paartjies of 2 mense wat saam reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag
4.0
Okt 2025

Lekker stil area, naby winkels en naby die see. Het baie lekker gebly. Gasheer en sy vrou is baie vriendelike mense en het ons goed ontvang. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Libertas Avenue, Table view, Cape town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA905edbc4695d61f896e691b1bc6553543630104afd04ace1f14f1353f548468017969ede344c3ddbcd3ccb2c0f8954ffc6f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 29 Libertas Avenue Table view 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.820065713406 18.496253513154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang