Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Noorsekloof

Grobbies Inn

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
2.5
Carel V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Ons het Desembervakansie heerlik by Grobbies Inn vertoef en het lekker gerus! Grobbies Inn het ons werklik welkom laat voel deurdat dit goed toegerus was, reg met al die klein goedjies wat mens tuis laat voel. Die gasheer en gasvrou was deurentyd beskikbaar, maar tog het dit privaat genoeg gevoel. Die ligging is goed - in 'n goeie stil area en mens sou see toe kon stap, maar dis net nie op die see front nie. Ons kon lekker rus - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

17 Myrtle Street, Noorsekloof, Jeffrey's Bay, 6331, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809609d713a333a20f83fd4d2521d3579b9f898c9c7214c335275c8fd1d2fe36c6ffce0b93ecc7a04b97f5e91960718953d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 3 17 Myrtle Street Noorsekloof 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038932 24.9225081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang