+20
Selfsorg in Klein-Karoo

Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Groenfontein Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm skuil aan die voorheuwels van die Swartberge en is in die pragtige Groenfonteinvallei, op Groenfontein Gasteplaas, geleë.

Dié huis het 'n pragtige uitsig op die pragtige Swartberge en werk met sonkrag. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het óf dubbel- óf enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is buite op die stoep. Daar is geen WiFi by die gastehuis nie, net by die ontvangs.

Alle linne en handdoeke, asook braaihout word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale. Warmwatersakke en gasverwarmers word vir die winter voorsien.

Groenfontein Gasteplaas boer met beeste, tabak, wingerde, uie- en wortelsaad. Die plaas produseer sy eie Sauvignon Blanc en organiese pekanneute. Aktiwiteite op die plaas sluit braai langs die rivier of stap op die plaas in. Gaste kan daaglikse uitstappies na Calitzdorp, Oudtshoorn en Prins Albert kan geniet.

Daar is twee omgewingsvriendelike huise wat deur sonpanele aangedryf word. Die huise ontvang vars bergwater.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marita M S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek. Baie lekker gekuier vir 2 nagte. Mooi uitsig, afgesonderd. Pragtige uitsig. Alle noodsaaklikhede. Tot TV. WiFi by die hoofhuis. Ons...
Sien meer
Mrt 2026
John D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely getaway. Lovely tranquil stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Janet W
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, off the beaten track. Great place. Perfect location to sit back and relax after a long day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Elsa D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir rus vir jou siel. Wonderlike Karoo huis. Hendrik en Martli het ons gul ontvang. Hier is rus en vrede met geen selfone wat jou pla ni...
Sien meer
Nov 2025
Carel V
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was 'n aangename en rustige plaasverblyf. Baie dankie. Ons het lekker gebly. Martli is 'n goeie vriendelike gasvrou.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Groenfontein Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oupa Piet @ Groenfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Groenfontein Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0XTipEI1cBfpuETt2wN23N19H9seQwhXkTmn9liiTC5VXSns0W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Groenfontein Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.4483624272 21.792618017197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang