+62
Selfsorg in Naboomspruit

Grootgeluk Bush Camp

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 289 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Tebogo R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Lovely. I highly recommend that place if you need peace, adventure and to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Telanie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Awesome gewees. Baie skoon en netjies. Dit was 'n fantastiese ervaring. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Natuur, bos veld, kamp, lekker plek. Waarde vir geld. Baie mooi uitsig oor die dam, met wild wat by die watergat kom drink. Netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het om lekker te bly en te braai / kos te maak. Vriendelike diens van Theo af. Gemaklike beddens. Skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekker swembad vir die kids en amazing braai-geriewe. Ons het ’n heerlike verblyf gehad. Die kamp is rustig, mooi en perfek vir ’n wegbreek in die natuur. Theo was ’n ongelooflik vriendelike en behulpsame gasheer – mens kon nie vir beter vra nie. Hy het regtig ekstra moeite gedoen om seker te maak ons voel welkom en gemaklik. Ons sal beslis weer terugkom en kan die kamp met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna H
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Skoon en stil. Was baie lekker. Stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Dit is 'n baie lekker plat op die aarde plekkie vir mense wat die natuur geniet! Dit is 'n baie lekker plat-op-die-aarde plekkie wat jou rustigheid gee. Die zebra eenheid is eenvoudig maar genoeg, daar is 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en wasbak. Daar is ook waaiers en 'n aircon. Die beddens is ook heel gemaklik. Die pad na die plek is grondpad, en gaan so stukkie verby die lokasie, maar ons het geen probleme met dit gehad nie. Daar loop vroeg oggend en laatmiddag rooibokke, zebras, volstruise en 'n kameelperd voor jou huisie verby. Die plekkie is aanbeveel vir mense wat hou van eenvoudig en die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Pragtige bosveld plaas. Ons het lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

It was a quiet and peaceful breakaway in the bushveld. Good value for money. Theo was a great host. He checked in regularly to ensure everything was in order. I saw a first - a dung beetle nest that had been raided by a honey badger - quite amazing. Plenty of birds on the property. I'm sure we will return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kim D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

True bush experience and pure relaxation in nature. Our overall experience was exceptional although we had minor issues, they were sorted almost immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2026

Mooi wild gesien en gestap. Lekker rond gery in die omgewing. Baie lekker gekuier. Huisies kort aandag en kombuisgeriewe is bitter min.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 289

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Part 3, Farm Brak 350, Registration dept K.R., Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 67 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d1c63d8cf1448fb24c1bd846de67bc61223aa3d861b0e58b69c12604b88b0db10f347949071ac16a3726090b2671cfe28fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag (plek vir 4) 289 5 1 5 Part 3, Farm Brak 350 Registration dept K.R. 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.481486305915 28.791387514739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang