by Grootgeluk Bush Camp | LekkeSlaap
+85

Grootgeluk Bush Camp

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 189 resensies vir Grootgeluk Bush Camp
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Linda B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Baie rustig en stil.

Baie lekker plek om weg te kom vir 'n naweek. Sou graag meer diere wou sien in die kamp.

Bertus N - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing met al die noodsaaklikhede tot beskikking.

Vriendelike ontvangs. Natuur kalmte. Voldoende fasiliteite om verblyf aangenaam en ontspannend te maak.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Bertus. Dankie dat jy ons plekkie so netjies gelos het.

Kom kuier gerus weer.

Groete
Karen

Grootgeluk Bush Camp
Victoria C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria C
Gesin met klein kinders

Relaxing, although a rude awakening by lots of roosters.

Please update the website directions. We got horribly lost and it caused a miserable start.

Niel U - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Niel U
Saam met vriende

Net oorgeslaap, maar daar was geen krag nie. Blykbaar is die krag al vir 3 dae af. Miskien 'n kragopwekker aanskaf. Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig.

Buite hul beheer maar moet dalk kragopwekker kry of sonkrag kry.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeie more Niel,

Dankie vir jou review.

Ek het jou per whatsap gese dat ons sonder krag is en ook waar ons gelee is. Dit was geen probleem met jou. Jy is grondpaaie gewoond was jou antwoord.

Ons het n kragopwekker. Ons kragkabels is gesteel en dit het ons eers Woensdag vasgestel.

Jammer vir jou ongerief.

Groete

Karen

Grootgeluk Bush Camp
Hannes D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Gesin met klein kinders

Natuurlewe en rustigheid.

Netjiese geriewe. Uitstekende kliëntediens. Warm en knus slaaplek. Elkeen 'n aparte braaiplek. Sal definitief weer gaan!

Cindy G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy G
Saam met vriende

Totaal uitgerus.

Ons het naweek van reën gehad, maar het steeds lekker gekuier. Sondag het almal van Grootgeluk saam gebraai. Piet en Karin (Gasheer en gasvrou) is mense mense en het vinnig gehelp en gesort. Sal graag weer gaan kuier, sonder die reën.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Hi Cindy,

Baie dankie vir jou eerlikheid met die gradering. Julle is awesome mense.

Hoop julle kom kuier weer.

Karen

Grootgeluk Bush Camp
Desiree B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly.

Please notify people of the condition of the roads as to mud with rain. If we had of known the state of the roads we would not have wasted our time coming through in the wet weather.

Jacques B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Gesin met tieners

Lekker rustig en stil in die bosveld.

Julle sal my vir seker weer sien. Skoon en netjiese plek. Theo jy het ons baie welkom laat voel. Baie dankie vir 'n lekker naweek. Sien julle binnekort weer.

Verona F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, gasvryheid uitstekend.

Het heerlik gekuier was baie netjies en die gasvryheid het ons baie welkom laat voel.

Martie E - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E
Enkelreisiger

Stilte en tevredenheid.

Die pad was baie nat en moeilik om te ry, verder geen probleme.

Michael M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en stil in die bos.

Mooi diere gesien. Baie vriendlike mense daar. Sal weer gaan kuier. As die dam mooi skoon is.

Duanique V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duanique V
Gesin met klein kinders

Lekker rustige atmosfeer.

Netjiese eenhede en perseel. Rustig en pragtige natuur.

Daniel B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker.

Baie aangename plek. Sal beslis weer gaan.

Danie P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte en rustigheid van die Bosveld was medisyne vir die siel.

Ons het gegaan om bietjie weg te kom en te ontlaai van die daaglikse gejaag, en het die stilte en rustigheid baie waardeer. Theo en Andre is wonderlike gashere, kon lekker gesels. As ek net 'n aanbeveling kan doen: Gordyne voor die groot glasdeur sal goed wees, dat mens privaatheid het na jy gestort het en gaan aantrek. Die gordyne in die slaapvertrekke maak ook nie die vensters mooi toe nie, en is al bietjie verweer. Sal lekker wees om met 'n groep daar te kom uitspan.

Angelique D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Angelique D
Gesin met klein kinders

Dit is beslis soos die naam sê, Bos Kamp. Ons het lekker gebad, gestort, geslaap en geswem. Ek sou wel die gaste voor die tyd in kennis stel van die lang en soms modderige pad in kamp toe. Ons klein, lae dorpskarretjie het dit nie geniet nie. Dan moet dit gesê word, Theo was van buitewêreldse hulp vir ons, van die skoonouers se kar uit die modder sleep, tot sout en peper vir ons leen. Baie aangename kuier gewees.

Ons het lekker gebad, gestort, geslaap en geswem. Ek sou wel die gaste voor die tyd in kennis stel van die lang en soms modderige pad in kamp toe. Ons klein, lae dorpskarretjie het dit nie geniet nie. Dan moet dit gesê word, Theo was van buitewêreldse hulp vir ons, van die skoonouers se kar uit die modder sleep tot sout en peper vir ons leen. Baie aangename kuier gewees.

Johan S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Puik en kon sosiale destansie nog handhaaf.

Net een probleem, die krag was af, het met tye krag van kragopwekker gekry.

Hendrik Jacobus V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek-plek.

Die bestuurder se diens is baie goed en hy het baie goeie interaksie met kliënte en is baie behulpsaam. Die plek is ideaal vir wegkom van stads-lawaai en gejaagdheid. Het alles wat jy benodig. Ek beveel wel die chalets met air-con aan in die somer.

Fernand K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernand K
Gesin met klein kinders

Was awesome.

My daughter and I enjoyed our stay and loved the bush and wildlife there.

Trish J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish J
Saam met vriende

Relaxing.

Awsome service. Neat and comfortable.

Soné J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné J
Saam met vriende

Heerlike plek, gerieflik en baie rustig vir 'n wegbreek uit die stad.

Dit was ontspannend, met die plaasdiere naby die blyplek en vriendelike diens wat aangebied was. Alles wat benodig word was in die chalets. Lekkerste boma vir braai. Boonop alles die wild wat gesien kan word 'n klipgooi van die chalets af.

Liane V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane V

Ongelooflike mense en vir seker die beste diens!

Ek was vreeslik baie bederf deur Grootgeluk. Hulle diens was fantasties en ons almal het ons gate uit geniet! Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Fantastiese getaway en atmosfeer. Theo en Brendan het baie vir ons gedoen en alles nog meer fantasties gemaak!

Erna T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna T

Lekker rustig, gasvry. Uitstekende verblyf.

Vier van ons het Kudu-huisie bespreek. Ons is verskuif na Zebra-houthuise. Wat 'n fantastiese 4 dae. Naby watergat, naby diere, en my hond kon dit alles saam met ons doen, tot wildrit. Dit was 'n wonderlike ervaring. Baie dankie Grootgeluk Bush Camp.

Morne V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Wat 'n lekker plek om weg te breek van die stad af. Baie rustige still plek met 'n paar wilde diere wat daar rondloop. Ons het dit baie geniet en sal die plek weer besoek. Ek beveel die plek aan vir mense wat net wil gaan ontspan. Baie dankie aan Theo en sy span wat dit vir ons aangenaam gemaak het, julle is tops.

Gaan breek weg saam met jou gesin.

Johannes Ephron A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Ephron A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Carollyn L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carollyn L
Gesin met tieners

An amazing experience. Will definitely be back. Warm and welcoming atmosphere.

Theo is a great host!

George E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik!

Baie geniet en sal graag weer wil terug gaan.

Nkuli D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkuli D

Lovely stay.

Would like to come back again.

Cees Jan B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cees Jan B
Gesin met klein kinders

Lekker en rustig.

Die diens van die bestuurder was uitstekend. Hy was baie vriendelik en het gereeld gevra of alles reg is. Daar is 'n paar dinge wat reggestel kan word soos die trampolien en dalk meer dinge vir kinders om te doen. Maar oor die algemeen was dit lekker in die bosveld en baie rustig.

Modiba Samuel P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modiba Samuel P
Gesin met klein kinders

Fantastic family lodge!

The hospitality I personally received from you was far beyond my expectations. I had a problem with my car when I arrived and could not drive out with it on check out. The lodge was kind enough to allow me to leave the car overnight. I truly appreciated your hospitality in allowing my kids to continue with a swim while I was trying to get the car repaired. Bear in mind this was long after my check-out time! My boys had such a fantastic time that they even told me we must come here each time they have school holidays! Our cabin was very well-kept; we went on a great safari, the lodge manager was just fantastic! Thank you very much, we will definitely be back! Keep up the great work.

Angelique W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique W
Saam met vriende

Rustig. Ontspan. Koel af.

Baie lekker plek om net te gaan ontspan, vriendelike en behulpsaam bestuur. Kan die wild van naby besien. Plekkie kort wel bietjie werk.

Lorraine B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lorraine B

Mooi omgewing, mooi tuine, maar kort verbeterings.

Het nie die 2-slaapkamer Sable Chalet (vir mediese redes) wat op die webblad geadverteer is en wat ek bespreek het en voor betaal het, gekry nie en dit sonder enige vooraf kennisgewing of waarskuwing dat dit nie meer beskikbaar is nie. Die chalet kon skoner gewees het en 'n paar ekstra glasbakke (vir gaarmaak van kos in mikrogolfoond of slaai) en beter potte en panne, sou ook gehelp het. Die res was baie aangenaam. Die mense is baie vriendelik en die omgewing is mooi en veilig.

Stefan F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F
Gesin met klein kinders

Ons gaan beslis gou weer terug.

Ongekunsteld en sonder pretensies met gasvryheid wat ons lanklaas ervaar het. Ons het as besoekers gearriveer maar as vriende vertrek. Die stilte is soms oorweldigend maar verseker 'n bietjie sielsrus. Dit is groot genoeg om die kinders besig te hou, maar net die regte grootte om te verseker dat niemand mekaar doodtrap en niemand hulself kan geniet nie. Ons was bevoorreg om die kameelperde, sebra's en ander wild by die dam te sien water drink, en dankie vir Theo wat ons saam gekarwei het om die waterbokke te kon gaan voer het. Vir ons dogter was dit 'n ongelooflike ervaring om so na aan wild te kon kom sonder om in 'n voertuig te moes sit. Baie dankie weereens vir 'n ongelooflike lekker kuier.

Maritza V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik rustig en baie geniet.

Ek sal die houthuise 'n bietjie opknap, dit is 'n bietjie verwaarloos. Maar anders kan ons nie kla oor die plek nie. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan en iemand verwys na Grootgeluk. Ontvangs en ander baie behulpsaam en vriendelik. Hulle hou ten alle tye die plekkies netjies.

Ina P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Gesin met tieners

Dit was heerlik. Van aankoms tot vertrek was uit die boeke. Die bestuur, eienaars en werkers is baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Ek sal beslis weer Grootgeluk Bush Camp toe gaan. Ons volgende verblyf daar word al beplan.

Dit was regtig baie baie lekker. Almal van eienaars tot werkers is baie vriendelik en behulpsaam.

Marlene K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens en gasvryheid. Pragtige natuur en heerlike verblyf in netjiese huisies.

Uitstekende diens! Die omgewing is skoon en die natuur en diere is mooi en gesond. Die huisies was skoon en bo verwagting toegerus. Die swembad en staproetes was heerlik. Daar is wildritte beskikbaar. Ons as gesin met vriende het die juweel baie geniet! Ons het heerlik ontspan en genoeg diere om na te kyk.

Lukas P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lukas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend. Wild is omtrent 10 % van wat dit kan wees.

Daar is genoeg plek vir wild maar beeste en skape word aangehou.

Corrie B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Grootgeluk is stil en 'n mens kan werklik afsluit van die harde lewe in die stad.

Liane B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay but accommodation needs upgrade.

It is very quiet and peaceful. The unit we stayed in was outdated, the bedding is old and the bed was broken. Some upgrades needs to be done as a matter of urgency. Will be nice to have your own toilet at the unit and bigger fridges seeing that you have to bring your own meat, drinks etc. The management was very helpful and can only do so much but needs the owners' support to make changes and implement the ideas they have.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Thank you for the review. Grootgeluk Bush Camp will give attention to the short comings.

Regards,
Henk Oosthuizen
Manager Grootgeluk Bush Camp

Grootgeluk Bush Camp
Stephanie H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stephanie H
Saam met vriende

Mooi omgewing, netjiese tuine, swak akkommodasie.

Akkommodasie swak. Nie geskik vir 4 mense vir 5 dae. Bed was ongelooflik ongerieflik. Geen gemaklike stoele om op te ontspan. Stofie moet dringend vervang word. Stel dit duidelik dat 'n 4 trek-voertuig nodig is om in die veld te ry. Het vasgeval en nie hulp ontvang.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Grootgeluk bestuur sal onmiddelik aandag gee aan die tekort kommings.

Kliente diens is vir Grootgeluk Boskamp bestuur van kardinale belang en doen ons, ons bes om u tevrede te hou. Grootgeluk bestuur voel egter n bietjie teleurgestel dat, u 5 dae hier is en nooit u ontevredenheid teenoor ons gelig nie. U het met aankoms 'n vorm met reels onderonderteken. Reel 4 se uitdruklik dat geen private voertuie in die veld mag ry nie. Verder met aankoms is u ingelig dat sel opvangs baie swak is.

Vriendelike groete
Henk Oosthuizen
Bestuurder

Grootgeluk Bush Camp
Ntombikayise M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombikayise M
Saam met vriende

Perfect.

We are coming again soon.

Hannelie J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Natuur bring kalmte.

Rustige omgewing. Basiese geriewe beskikbaar. Stil.

Gerhard S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met vriende

Was lekker gewees en stil soos ons dit soek.

Was net warm gewee, die stilte was hemels gewees. Die kantien kan bietjie uitbrei vir die nodige. En kyk na die mense wat handuitruk as gedrink word. Dalk nog 'n swembad en dam bietjie na kyk. my seun het dit geniet maar daar was baie hiasinte in die dam.

Gerhard S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer verwag na aanleiding van advertensie.

Dis 'n boskamp. Moenie die geriewe van 'n lodge verwag nie. Gedink dat huisies van Nyalakamp elkeen sy eie badkamer het.

Henk A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk A
Saam met vriende

Baie gesellig en lekker om na lockdown weer in die bos te wees.

Bekostigbare naweekwegbreek. Sal weer gaan.

Lee S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee S
Gesin met tieners

Het die kuier baie geniet. Wens ons kon langer bly.

Die shower in ons plekkie was vuil gewees. Kort 'n baie goeie skoonmaak. Die res van die plekkie was puik. Was vir 'n troue daar en het ongelukkig nie baie tyd by Grootgeluk spandeer nie. Wens ons kon bietjie langer kuier en die plekkie meer verken.

Adie H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Wakker geword met kameelperd voor ons huisie se venster. 3 van hulle daar gewei. Sebras en bokkies kom water drink by die watergat terwyl ons op bankie sit en kyk. Snags het die nagapies in die bome om ons rondgespring. Baie rustig en lekker kort staproetes.

Charmaine D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Wonderlikste wegbreek ooit!

Trynie en Stefaans is die gasvryste mense ooit. Hul het uit hul pad gegaan om my en my dogtertjie te help, by te staan en ons gemaklik en tuis te laat voel. Hulle maak Grootgeluk Bush Camp wat dit is. Baie dankie julle, wat 'n lekker naweek.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Charmaine, Dit was wonderlik om julle hier te he. Julle is pragtigge mense. Sterkte vir julle toekoms.
Groete Servaas en Trynie

Grootgeluk Bush Camp
Lerato L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was the best. They were so friendly and sweet. The air and the breeze is just different. The view and the sunset is just amazing.

If it's possible I was going to go every weekend, but unfortunately I can't. For sure would love to go back again.

Lerato M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Gesin met klein kinders

It was perfect.

It was safe and perfect.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Lerato we hope to see you soon again.
Bosveld greetings,
Servaas and Trynie.

Grootgeluk Bush Camp
Johan B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met tieners

Very nice stay.

Good value for money if you are looking for a Bushveld experience. We were welcomed by Servaas who makes one feel at home.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Johan, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete, Servaas en Trynie Greyling.

Grootgeluk Bush Camp
Daleen H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en mooi natuurskoon. Lekker gekuier.

Sal beslis weer gaan kuier.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Daleen, baie dankie dat julle hier by ons was. Dit was vir ons 'n vooreg om julle te leer ken.
Groete, Servaas en Trynie Greyling.

Grootgeluk Bush Camp
Karin A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Karin A
Gesin met tieners

Hitte en die lugversorger was stukkend, muskiete, vlieë, miere, baie min wild.

Pryse te hoog vir wat jy kry. Personeel was baie vriendelik gewees. Definitief nie in die somer soontoe gaan nie, en as dit reën kan jy nie met 'n gewone voertuig op die grondpad ry nie.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Karin, baie dankie vir jou eerlikheid. Dit is baie warm hier, 'n waaier maak nie koud nie. Ons as bestuur probeer om almal gelukkig te hou. Groete, Servaas en Trynie.

Grootgeluk Bush Camp
Tommy S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy S

Baie lekker.

Die plek is nie fancy nie, maar ideal as jy wil wegbreek van die besige stadslewe and die Bosveld wil ervaar. Die kommunikasie en ontvangs was uit die hoogste rakke. Dankie Servaas vir jou geduld met ons klomp.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Tommy, ons is baie bly julle het dit geniet. Julle was nie moeilik nie so daar was nie geduld met julle nodig nie. Ons het dit geniet met julle hier. Kom kuier gou weer. Groete, Servaas en Trynie.

Grootgeluk Bush Camp
Paul J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie lekker plekkie om te ontspan. Servaas en Trynie is baie vriendelik en hulle hond Bakkies het ons verblyf verder opgehelder.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Bakkies se stertjie hang altyd as sy nuwe vriende ry.
Groete, Servaas en Trynie.

Grootgeluk Bush Camp
Martin M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en net wat ons nodig gehad het.

Was so mooi en rustig en voel uitgerus. Dierelewe so mooi. Gert het uit sy pad gegaan om seker te maak dat als reg was by ons. Swembad was lekker koel en sal definitief weer teruggaan na die plekkie.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeiemiddag Martin,
Dankie dat julle hier was, dit is altyd lekker om nuwe mense te ontmoet maar nog lekkerder om hulle weer terug te verwelkom. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete
Servaas en Trynie

Grootgeluk Bush Camp
Jan N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Die rustigheid en die bos is fantasties.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeiemiddag Jan,
Baie dankie dat julle hier was. Ons voel baie gelukkig dat julle dit geniet het hier by ons. Die bosveld maak mens baie rustig. Kom kuier gou weer.
Bosveld-groete
Servaas en Trynie

Grootgeluk Bush Camp
Martie E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Personeel was vriendelik en baie hulpvaardig. Grootste aanwins daar. Ablusiegeriewe kort aandag, veral die krane en stortdeur. Die dubbelbed kort 'n nuwe matras. Van wildkyk was daar nie veel om oor huis toe te skryf nie.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Martie,
Baie dankie dat julle hier was en baie dankie vir die lekker gesels. Ja die wild was skaars, weet nie of hulle nog weggekruip het vir die hael nie. Desember behoort hulle weer meer te wees met al die baba bokkies. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Bosveld groete
Servaas en Trynie

Grootgeluk Bush Camp
Karin V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Saam met vriende

Waarde vir geld en het lekker vakansiegehou.

Gasheer was uiters behulpsaam en vriendelik. Was baie bly dat my honde kon saamgaan. Badkamers kort egter TLC. Badmatjies word voorsien, maar nie daagliks gewas nie. Ek persoonlik sal dit eerder weglaat, want met 'n klomp mense wat hoeveel keer daaroor loop 'n dag kan dit nie skoon bly nie. Gaste kan so iets self saambring. Ek het dit maar vieserig elke keer opgetel en in die hoek gegooi wanneer ek gaan stort het. Maar bygesê ek is 'n regte pyn wanneer dit by ablusiegeriewe kom. Maar andersins kan ek nie wag om weer te gaan nie.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Dankie Karin,
Dit was baie lekker om julle hier te ontvang het. Jou viervoet kinders was baie soet.
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom
Bosveld groete,
Servaas en Trynie

Grootgeluk Bush Camp
Katinka L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka L

Dit was uiters fantamagories.

Ek sal definitief weer gaan. Dit is so rustig en die vriendelikheid en gasvryheid is van die beste ooit!

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Hi Evanza,
Duisende dankies vir jou resensie, ek waardeer dit uit my hart uit.
Groete
Jenny

Grootgeluk Bush Camp
Michael O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O
Gesin met tieners

Baie lekker naweek gehad en Bakkies die Jack Russell sal gemis word.

Die akkommodasie was goed en ek sal dit aanbeveel vir enige familie om 'n naweek lekker te rus. Die swembad was ook baie lekker vir die kinders.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Beste Michael,

Baie dankie dat julle hier was. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te ontvang.

Ja, Bakkies is baie liefdevol. Sy groot hart is baie seer as almal hier weg ry.

Ons hoop om julle spoedig weer hier te verwelkom.

Bosveld-groete,
Servaas en Trynie

Grootgeluk Bush Camp
Carina M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina M

Rustig en veilig.

Ons is baie hartlik ontvang en dit was regtig 'n lekker rustige naweek. Ek dink hulle kan dalk net bietjie na die matrasse kyk en die kombuis se toerusting verder was dit regtig uit die boeke.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeie dag Carina,

Ons is so baie bly dat julle dit hier geniet het. Julle is altyd welkom. hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Bosveld groete, Servaas en Trynie.

Grootgeluk Bush Camp
Bennie K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K
Gesin met tieners

Baie goed, regtig baie goed.

Ek sal die plek vir enige mens aan beveel, rustig amper soos vakansie.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Bennie. Dit was baie lekker vir ons om julle hier te hê. Maak gou weer so. Bosveld groete, Servaas en Trynie.

Grootgeluk Bush Camp
Claudio D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudio D
Gesin met tieners

Ons was baie beïndruk met die diens en gerieflike fasiliteite.

Die kampterein is netjies en skoon, sal dit definitief aanbeveel. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hartlik. Ons het sommer dadelik tuis gevoel!

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gekies het om by te kom kamp. Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Kom kuier gou weer hier by ons. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Servaas en Trynie Greyling

Grootgeluk Bush Camp
Lynette S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Gesin met klein kinders

Awesome.

Die bush camp is onder nuwe bestuur. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf 'n belewenis te maak. Hulle is baie hulpvaardig en het 'n vriendelike ontvangs gekry. Die lodge waarin ons gebly het, was 'n bietjie klein, maar tog gesellig vir 2 mense. Die diere en voëls is 'n belewenis op sy eie in die rustige atmosfeer.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Beste Lynette,

Dit was vir ons baie lekker om julle hier te kon huisves. Dit is wonderlik om te weet dat mense die natuur net so baie geniet soos ons.

Kom kuier asb. gou weer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle terug te kan verwelkom.

Warm Bosveld-groete,
Servaas en Trynie Greyling

Grootgeluk Bush Camp
Barry C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Barry C

Will not book in Naboomspruit again rather in Nylstroom.

We booked the Nala chalets and we phoned them to confirm and to hear what we must bring with just to be told that the toilets and showers are not working and we can't stay in that camp. On arrival they put us in the Zebra camp. There was a lot wrong the the place. Holes in the floor of the bathroom that you could see the ground. Every morning we woke up to no water and we had to phone to find out what's happening. Then my husband fell through the deck as the planks are broken and he hurt his leg.

Hester B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Gesin met tieners

Rustig.

Rustig en vriendelike personeel. Dankie, lekker gerus.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Hester! Sien mekaar weer by geleentheid.
Groete
SP

Grootgeluk Bush Camp
Jacobus Cornelis V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Cornelis V
Gesin met klein kinders

Primitief.

Was n baie lekker tydjie in die bos. Eerstens moet die advertensie dalk net meer omskrywend wees, veral rakende die " nyala kamp huisies waar ons gebly het. Die eenhede deel ablusie blok. Geen lopende water (moet aandra in kanne). Geen elektriese ketel (moet vuurmaak met erte ketel en hout koop teen R35 'n sak). Geen mikrogolf (geen verhitting fasiliteit). Dit kan egter " nie " as 'n selfsorg eenheid uiteen gesit word nie, aangesien dit "Nie "Die basiese vereistes het vir 'n selfsorgeenheid nie, kan nie kos maak sonder om eie toerusting saam te vat nie, tensy jy dit oor die oop vuur maak. Die parafienstofie wat beskikbaar is, moes ons ook gaan vra vir " fuel " anders was ons gestrand! Onderhoud op die plek nie 'n wense nie: wasbakke en krane los in ablusie blokke. Beddens se trappies uitmekaar in eland huisies. Toilet se water loop aanhoudend ander moet jy self die stop kraan oop en toe draai. Ligte in die badkamers was af die eerste aand, na ons gevra het is dit aangesit, en daarna heeldag en nag gebrand ( geen skakelaar wat ons self kon aan en af sit nie).

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeie middag JC,

Ek weet werklik nie hoe anders om jou te antwoord as om te sê Grootgeluk is 'n Boskamp! Alles wat nodig was om te kook is beskikbaar, julle moes net self hout kry teen R25.00 'n pak. Jammer as julle dit nie so verstaan het nie.

Groete,
SP

Grootgeluk Bush Camp
Michael W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer.

Die wilde diere het naby ons huis gekom en ons kon op ons stoep staan en hulle aanskou het. Die nag lewe was ook iets besonders. Die nagapies het ons ook kom besoek. Dit was lekker om saam om die vuur te sit en gesels (Bos TV). Sal beslis weer daar gaan draai.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeie middag Michael

Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Groete
SP

Grootgeluk Bush Camp
Santie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie F

Rustige Bosveld-atmosfeer.

Dit was baie aangenaam. As ek iets sou opgradeer is dit ablusiegeriewe in kampterrein. Storte se water het nie uitgeloop en watertenk was leeg, dus kon toilette nie spoel nie. Dit was minder lekker. En toiletpyp het gelek, dus toiletwater op badkamervloer en dit was onvars. Maar verder was dit baie aangenaam.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Dankie Santie! Reeds opgradeer en alles loop nou mooi. Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete,
SP

Grootgeluk Bush Camp
Jakkie H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie H
Gesin met klein kinders

Gasvryheid op sy beste, rus en vrede!

SP, die bestuurder het uit sy pad gegaan om ons verblyf en kuier so aangenaam as moontlik te maak. Goeie werk SP!

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Jakkie! Ons aanvaar met nederigheid! Waardeer baie! Sien mekaar weer by geleentheid. Groete

Grootgeluk Bush Camp
Magda V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Wat 'n wonderlike, rustige, skoon en veilige naweek het ek en my seun gehad.

Wegbreek uit die stadsgewoel, totale rustigheid, skoon chalets, het so rustig gevoel. Lekker, baie lekker. Sal definitief weer gaan. Die bestuurder was baie vriendelik en hulpvaardig.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Magda. Ons waardeer. Kom gerus weer Bosveldgroete

Grootgeluk Bush Camp
Chris D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net die beste, rustige vakansie wat ons beleef het, dit was 'n rustige plek en die mense, van die betsuur (SP en sy vrou) tot en met die personeel, was voorwaardelik fantasties van topgehalte standaard.

Die boskamp is van die beste kliëntediens wat ek nog ondervind het en betroubare personeel. Ek het en gaan my familie en jagvriende van die wonderlike en aangename vakansieboskamp vertel. Dankie.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Chris! Ons sien weer by geleentheid!
Bosveldgroete,
SP

Grootgeluk Bush Camp
Samantha S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S
Gesin met klein kinders

Ons kinders het dit baie geniet. Dit was baie aangenaam en ek sal weer vir ons verblyf daar bespreek.

Ons het volledige instruksies gekry voor die tyd wat ons moet doen om die eiendom te betree. Met ons aankoms was alles netjies en ek moet sê die rustigheid was baie lekker. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Samantha. Ons waardeer. Sien weer by geleentheid.

Grootgeluk Bush Camp
Penelope M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope M
Saam met vriende

Great place to relax with the outside world blocked out.

We enjoyed our weekend. It was refreshing to find a place that was both quiet and could accommodate a group of friends that just needed to enjoy and reconnect with a bit of conversation. Very easy to find and you never have any problem with their staff or the management.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Thank you very much Penelope! You were outstanding guests. We would like to accommodate you again any time in future.
Regards,
SP

Grootgeluk Bush Camp
Zelda C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal om die skoonheid en rustigheid van die natuur in te drink en nuwe energie te kry.

Ons wat hartlik ontvang en verwelkom met 'n lafenis na die lang rit. Wat ons ook al vergeet het en nodig gehad het was vir ons gegee sonder huiwering. Ons het baie tuis gevoel en sal beslis weer wegbreek as die stadslewe te veel word.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Dankie Zelda. Ons waardeer. Groete tot 'n volgende keer. SP

Grootgeluk Bush Camp
Yolanda D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Vriendelike ontvangs.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Dankie Yolanda. Waardeer.

Grootgeluk Bush Camp
Yolande F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F
Gesin met tieners

Dis so mooi kamp en baie rustig.

Dis so mooi kamp en die kameelperde maak dit so spesiaal as hulle ons kom groet in die oggende. Sal beslis weer daar oorbly. Sal net dit waardeer as hulle die chalets diens ook. Weet nie of dit opsioneel is nie.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie, Yolandé! Ons diens as 'n reël nie chalets nie, maar ek glo ons sal iets kan reël wanneer julle weer kom kuier!

Bosveld-groete,
SP

Grootgeluk Bush Camp
Peet K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Peet K

Die omgewing is pragtig, die natuur ook pragtig saam met die diere.

Dit is 'n pragtige plek maar daar sal baie aandag aan die geboue en veral die ablusieblok vir kampeerders gegee moet word. Dit was baie teleurstellend.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeie middag Peet,
Die probleme/foute wat by die ablusie was, is reeds aangespreek en herstel. Dankie vir jou insette.
Groete

Grootgeluk Bush Camp
Thetso M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thetso M
Gesin met tieners

Very quiet and tranquil.

The place is very quiet and the garden is well kept, the room was clean and neat, the swimming pool sparkling clean, it was cleaned every morning. The staff was friendly, the owner/manager very friendly and helpful.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Thank you Thetso. Much appreciated. Regards SP

Grootgeluk Bush Camp
Aubrey P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey P
Gesin met tieners

Very quiet and peaceful place.

We really enjoyed our stay and would also like to commend the host as a very helpful person with a very good heart.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Thank you very much Aubrey! Thats how we try to do it here in the Bosveld! Regards

Grootgeluk Bush Camp
Kevin L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Saam met vriende

Lekker ontspan.

Lekker plek om te rus en ontspan in die natuur.

Nadia L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia L
Gesin met klein kinders

Ons het ons tyd daar baie geniet en vriendelike diens ontvang.

Ons het ons tyd geniet en die kinders het lekker ontdekkings in die bos gedoen. SP en staf was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Nadia. Ons waardeer.

Grootgeluk Bush Camp
Phillipa P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Phillipa P
Gesin met tieners

Was okay.

Ek het nie geweet die Njala House het nie hulle eie badkamers en stort nie. Daar was net 'n yskas met krag. Alles moes op die vuur gemaak word. Daar is geen braaitange nie. Sê dalk net vir die mense. Wildsrit was 450, dalk 'n bietjie baie, daar is nie baie wild nie. Giraffe 3, njalas 5 en 'n paar zebras.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeie middag Phillipa

Dankie vir jou insette

Groete
SP

Grootgeluk Bush Camp
Judy N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en gasvryheid.

Gasvryheid. Rustigheid. Waarde vir geld.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Judy, ons waardeer!
SP en Annesta

Grootgeluk Bush Camp
Brian F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F
Gesin met tieners

Rus, rustig en beeldskoon.

Vir 'n lekker rus, rustige en mooi ervaring sal ek Grootgeluk Boskamp aanbeveel. Pragtige diere in die kamp en die mooiste gesig van die sterrebelaaide hemel in die nag. Die gasheerpaar is ook van die behulpsaamste mense wat ons nog teëgekom het.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Brian, ons waardeer die terugvoer.

Bosveldgroete,
Grootgeluk Bush Camp

Grootgeluk Bush Camp
Mia K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia K
Gesin met tieners

Baie rustig en wild was pragtig.

Baie dankie aan SP vir jou gasvryheid. Ons het die blaaskansie terdeë geniet.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Mia. Ons waardeer. Bly julle het geniet.

Grootgeluk Bush Camp
Willy K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willy K
Gesin met tieners

Lekker gerus.

Is baie vriendelik ontvang. 'n Lekker plek om te rus.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Willy. Bly julle het dit geniet.

Grootgeluk Bush Camp
Clarissa K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik gasvry, gemaklik en lekker.

Het ‘n wonderlike tyd hier gehad met oulike en gasvry mense.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Clarissa! Dit was heerlik om nuwe familie te leer ken.

Groete

Grootgeluk Bush Camp
Delmarie F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie F

Rustig.

Baie rustig. Dis die plek waarheen jy wil gaan as jy niks wil doen nie. Die grondpad is 'n bietjie rof as dit reën, maar die eienaar is meer as gewillig om te kom help as jy probleme het. Naboomspruit het 'n probleem met krag, so vat maar ekstra liggies saam. Die log cabins kan dalk bietjie opgegradeer word. Ons enige probleem is die waterdruk in Zebra cabin 11. Die water in die stort is of te warm of te koud, veral wanneer die gas geiser gebruik word. Ons was gewaarborg dat hulle aan die probleem gaan werk. Selfs met die water probleem sal ons definitief weer teruggaan.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Dankie Delmarie. Bly julle het geniet. Waardeer.

Grootgeluk Bush Camp
Johan S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker awesome.

Dit was baie lekker gewees, mense was baie vriendelik en is baie lekker dat jy jou diere ook mag saamvat. Sal beslis weer gaan.

Lennart V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stop on the way to Jo'burg.

Lovely farm place with different animals. You can go for a walk. They also have a nice pool. The garden is very well maintained. And they have free WiFi.

Waldi S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi S
Saam met vriende

Heerlik en stil.

Die plek het instandhouding nodig.

Nicole L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole L
Saam met vriende

Ongelooflik rustig, perfek vir wegbreek.

GrootGeluk is ongelooglik rustig en perfek vr wegbreek. Was wonderlik om so in die stille natuur te wees. Sal GrootGeluk aanbeveel vir enige iemand wat weg wil breek van die stad af. Goeie pryse en wonderlike verblyf.

Anneke J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J

Dit was die beste vakansie plek waar ek nog ooit gebly het.

Dit was die beste vakansieplek nog ooit, baie vriendelike diens, baie netjies baie welkom gevoel met ontvangs baie behulpsame mense, awesome plek vir oud en jonk, so rustig dat jy so lui word, nie eers lus om te gaap nie, awesome awesome plek.

Ronel D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne naweek in die Bosveld.

Grootgeluk Boskamp is netjies en rustig. Ons Meerkat eenheid was netjies en skoon met alle basiese benodighede vir 'n lekkker wegbreeknaweek in die Bosveld. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Tariewe is bekostigbaar. Mens kan elke naweek soontoe gaan! Ons kon stap in die veld, lyn natmaak in die dam en lekker braaivleis hou onder die sterre. Grootgeluk sien ons definitief weer!

Franca S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franca S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike rustige naweek.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Die personeel was baie behulpsaam. Die kinders het die swembad geniet.

Yvette T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yvette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die geld werd nie.

Daar is 'n wanindruk geskep vir verblyf en wat als gebied word teen R800 'n aand. Die plafon wat met tape geplak is en wil val, ook so die stort wat in 'n haglike kondisie is en nie werk nie. Watergat het geen wild gebied nie as gevolg van eienaar se honde wat al die wild wegjaag. Geen wandelpaaie or wifi of kroeg soos aangedui op aktiwiteite nie.

Grant P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Grant P
Gesin met tieners

Bespreking verkeerd gedoen, geen geriewe in chalet, ablusie swak kondisie.

Op aankoms is ons as 4 aangewys op verblyf in 2 tente. Na 'n ruk kon ons bewys ons het 'n chalet bespreek. In die chalet ingeboek later die dag. Geen geriewe in die chalet nie, 1 kamer met slaap plek vir 4, niks anders nie. Plafon lyk of dit gaan uitval. Ablusiegeriewe lyk sleg en kon nie ligte in aand aanskakel nie. Was teleurstellend, glad nie wat ek 'n chalet sal noem nie. Lyk wel of daar ander netjiese chalets op die oord is. Solank chalets eie kombuis en badkamers het behoort dit nie te sleg te wees nie. Afsonderlike ablusies lyk sleg.

Grootgeluk Bush Camp se terugvoer

Goeie Dag,
Van ons kant af vra ons groot omverskoning dat ons gas nie tevrede was met hulle verblyf nie.
Ons sal ook dadelik na al ons chalets op die perseel gaan omsien en sekker te maak alles word na gekyk en word gehanteer volgens die gas te klagtes.
Let ook op dat ons dit van ons kant af sal waardeer as ons gaste op die perseel self die klagtes gaan aanspreek by die bestuurder op die plaas dat ons op die oomblik van hulle verblyf dinge vir hulle geriefliker kan maak.
Groete,
GrootGeluk Bos Kamp

Grootgeluk Bush Camp
Semakaleng M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Semakaleng M
Saam met vriende

Only because it's peaceful.

The place was okay, after we sorted the problem on our reservation.

Heyns V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heyns V
Gesin met tieners

Rustig.

Indien die houthuise behoorlike opgradering ontvang, sal dit 'n baie lekker naweekwegbreek-oord kan wees.

Wendy K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy K
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam.

Ons het lekker gekamp. Die eenhede is netjies en dit was heerlik om weg van die stad in die natuur te wees.

Corme V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld