10 gaste
5 slaapkamers
10 beds
7 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Grootvallei Farm, Samaria Road, Boshof, 8340, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Grootvallei Gasteplaas - Hooflodge is 'n lieflike familieplaas wat aan die einde van 2008 in werking getree het. Die plaas is 9 km buite die dorp Boshof geleë en bied gerieflike en gemaklike akkommodasie vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek. Grootvallei Gasteplaas is 'n ideale omgewing vir gesinsbyeenkomste, internasionale gaste of korporatiewe groepe.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 6 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die aparte suite is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die suite beskik oor 'n yskas, 'n ketel en 'n koffiemasjien.
Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat een elektriese oond en een gasoond, 'n stoof, 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n lieflike eetkamertafel met ruim sitplek.
Die sitkamer is ideaal vir onthaal en bied gemaklike rusbanke, 'n binnebraai, 'n TV en 'n pooltafel. Buite vind jy 'n ruim oordekte patio met knus sitplek, 'n ekstra braai-area, sowel as 'n swembad en borrelbad. WiFi is ook beskikbaar regdeur die eiendom.
By Grootvallei Gasteplaas - Hooflodge streef die gashere daarna om 'n omgewing te skep waar almal welkom voel en dit geniet om van naderby met die natuur te wees. Met meer as 30 spesies op die eiendom, insluitend buffels, bastergemsbokke en swartwild, maak die plaas ook voorsiening vir ekotoerisme en wildlewefotograwe. Of hulle nou die geriewe van hierdie ongelooflike huis geniet, wildkyk of perdry, gaste van Grootvallei Gasteplaas is goed op pad na 'n onvergeetlike reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Neel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Grootvallei Farm, Samaria Road, Boshof, 8340, Vrystaat
- Gaste dink Grootvallei Guest Farm - Main Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Grootvallei Farm, Samaria Road, Boshof, 8340, Vrystaat
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang