Ground Coralwood Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 1, Coralwood Woonstelle, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ground Coralwood Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Beacon Bay. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus, aangesien hierdie kompleks naby die strand is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware, toonbank met stoele, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.8/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ridge-weg 1, Coralwood Woonstelle, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 1, Coralwood Woonstelle, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom