+46
Gastehuis in Schweizer-Reneke

Grove Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A joy to stay over on a road trip. Friendly host, clean and tidy accommodation. Would really recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Feb 2025

Verblyf was fantasties, ongelukkig is die pad baie in/voor dorp vol potholes. Verblyf was baie netjies, eienaars fantastiese mense en baie behulpsaam. Kamers baie skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mara
Grove Guest House
Baie dankie vir terugvoering. Groete Grove Gastehuis

Wynand D
1 nag
4.0
Mrt 2025

Baie lekker en aangenaam. Vriendelike ontvangs. Stil en rustige omgewing. Straat egter vol slaggate. Iets wat buite die eienaar se beheer is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mara
Grove Guest House
Hi Wynand Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om weer 'n besoek te kry as julle in die omgewing is. Groete Mara en Jacques

Santjie Iris M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Relaxing. Excellent stay; quiet and clean place; host was welcoming and made us feel at home; great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maartin E
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker gebly, dankie. Baie lekker plek, was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Puik en uitstekende menseverhoudings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Good stay. Accommodation was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tancredi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

For us it is a 'must' stop over. The staff and the historical atmosphere are top. I'd define our stay as familiar and relaxed. A safe harbour surrounded by birdsong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Afrivet Training Services (pty) Ltd. V
1 nag
4.6
Mei 2024

Aangename verblyf. Die gasvrou het hulle eetplek aangebied toe ek laat by die gastehuis aangekom het. Die pryse daar is ook baie billik. Die bed is ook veel groter as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dipuo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

It was so wonderful. Grove Guest House is home away from home. It was very nice. We really had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 744
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 744
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 744
per nag (plek vir 2)
Bespreek

47 Therese Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23963447c9595d58d43e6504cdfc096102f94eed277f922b44cacf6f90813d908cbe229a0e2b3598b318ef776ab78efa0b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R744 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 47 Therese Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -27.178326431339 25.325881012754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang