Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Schweizer-Reneke

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Schweizer-Reneke van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Schweizer-Reneke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Schweizer-Reneke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schweizer-Reneke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schweizer-Reneke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schweizer-Reneke Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schweizer-Reneke

Grove Guest House bied gerieflike en sakpasverblyf in Schweizer-Reneke, 'n klein plattelandse dorpie in Noordwes. Dié gastehuis is die ideale plek vir sakereisigers or vakansiegangers op pad na Gauteng of Namibië....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schweizer-Reneke

Uurpan Safari Lodge is 14 km buite Schweizer-Reneke in die Noordwes geleë. Schweizer-Reneke het sowat 41,000 inwoners en is die administratiewe hoofdorp van die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit. Die lodge bied 'n v...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schweizer-Reneke

Schweizer Guesthouse is in die hartjie van Schweizer-Reneke in die Noordwes-provinsie geleë en bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die gastehuis is loopafstand van die ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schweizer-Reneke

Villa Mae Gastehuis is in die klein dorpie van Schweizer-Reneke in die Noordwes Provinsie geleë. Die gastehuis is in 'n baie veilige area met sekuriteitskameras, hoë heinings en 'n afstandbeheerde hek geleë. Ons...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Schweizer-Reneke

Môredou Gasteplaas is 'n selfsorgplaashuis net 10 km vanaf Schweizer-Reneke. Dis die perfekte oorslaapplek vir 8 gaste onderweg na Namibië, die Kgalagadi of Botswana. Dié plaashuis het 3 slaapkamers en 2 badkam...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 17)
Selfsorg in Schweizer-Reneke

Uurpan Guestfarm bied selfsorgverblyf sowat 10 km vanaf Schweizer-Reneke en sowat 3 km vanaf Uurpan Safari Lodge. Dié gasteplaas is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n wegbreek uit hul daaglikse lewe en roetine...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Schweizer-Reneke

Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Noordwes

Kameeldoring Safaris - Amalia is op 'n wildsplaas naby Schweizer Reneke geleë. Verblyf word in 5 en suite-kothuise aangebied. Elke kothuis het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Imphofu Safaris Game Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in die Schweizer-Reneke-distrik op 'n 4000 hektaar-wildplaas. Diere loop vrylik hier rond en daar is meer as 120 voëlspesies te bespeur. Die Hartsrivier loo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Vryburg, Noordwes

Savannah-Suntours bied nie net akkommodasie nie, maar ook toere deur Suider Afrika wat ons gaste se onderskeie droombestemmings besoek terwyl ons paaie deur skilderagtige landskappe volg en wegbly van die toeriste-v...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bloemhof, Britten

'Almar Exclusive Game Lodge' is op 'n Wildsplaas in die Bloemhof Distrik geleë, in 'n malariavrye area, weg van die besige stadslewe. Ons is geleë tussen Bloemhof en Christiana op die N12/'Treasure Route', in die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Unity Guest House is net 30 km van Vryburg en 50 km van Delareyville af op die pragtige Unity-plaas. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek. Kom geniet die rustige omgewing, manjifiek...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Schweizer-Reneke

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Delareyville, Noordwes

Pigmy Lodge is op 'n melkbokboerdery net buite Delareyville in Noordwes geleë. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers. Daar is 9 chalets met en suite-badkamers. Die chalets is gemeubileer met dubbel- of enkelb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordwes

Bloemhofgasteplaas is sowat 15 km vanaf Bloemhof geleë en bied gehalteverblyf aan oornaggaste en sakereisigers. Dit is op 'n veilige werkende plaas en is ideaal vir gaste wat van Gauteng af kom. Verblyf word in 3 ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Delareyville, Noordwes

Mirah is in die hartjie van die klein dorpie Delareyville, tussen Johannesburg en Upington. Verblyf beskik oor 5 kamer-kategorieë met slaapplek vir 40 gaste. Elke kamer het 'n privaat badkamer, DStv-kanale en grat...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Delareyville, Noordwes

Salty Waters B&B is geleë in Delareyville waar die warm son helder en met mening op jou skouers skyn. Die hitte word darem elke dan en wan gebreek deur die stromreën wat weer die plek afkoel. Ons bied 10 kamers ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Schweizer-Reneke akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za