- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Therese Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Grove Gastehuis bied gemaklike en bekostigbare oornagverblyf in Schweizer-Reneke, 'n klein boeredorpie in die Noordwes-provinsie. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir sakereisigers of vakansiegangers op pad na Gauteng of Namibië.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 4 grasdak-eenhede en 2 eenhede sonder die grasdak, apart van die hoofhuis, of 'n gastekamer binne die hoofhuis. Die slaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste of 'n enkele gas en is gemeubileer met 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad.
Die lapa buite is vir gaste se gebruik en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, braaigeriewe en eetkamertafels. Gaste kry gratis WiFi en veilige parkering.
Die gastehuis is binne maklike bereik van restaurante en winkels geleë. Aktiwiteite in die omgewing sluit in gholf, visvang, besoeke aan historiese besienswaardighede en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 47 Therese Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Gaste dink Grove Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Therese Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang