+46
Gastehuis in Schweizer-Reneke

Grove Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 47 Therese Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Grove Gastehuis bied gemaklike en bekostigbare oornagverblyf in Schweizer-Reneke, 'n klein boeredorpie in die Noordwes-provinsie. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir sakereisigers of vakansiegangers op pad na Gauteng of Namibië.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 4 grasdak-eenhede en 2 eenhede sonder die grasdak, apart van die hoofhuis, of 'n gastekamer binne die hoofhuis. Die slaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste of 'n enkele gas en is gemeubileer met 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad.

Die lapa buite is vir gaste se gebruik en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, braaigeriewe en eetkamertafels. Gaste kry gratis WiFi en veilige parkering.

Die gastehuis is binne maklike bereik van restaurante en winkels geleë. Aktiwiteite in die omgewing sluit in gholf, visvang, besoeke aan historiese besienswaardighede en voëlkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, privaat. Ons het lekker gebly.
Mei 2026
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
A joy to stay over on a road trip. Friendly host, clean and tidy accommodation. Would really recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Paul S
Besigheidsreis
4.4
Uitstekend. Ek het baie lekker gebly. Die enigste ding was die stortkop het oral water gespuit.
Apr 2026
Willie B
Gesin met tieners
4.4
Verblyf was fantasties, ongelukkig is die pad baie in/voor dorp vol potholes. Verblyf was baie netjies, eienaars fantastiese mense en baie behulpsaam....
Sien meer
Feb 2025
Wynand D
4.0
Baie lekker en aangenaam. Vriendelike ontvangs. Stil en rustige omgewing. Straat egter vol slaggate. Iets wat buite die eienaar se beheer is.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 47 Therese Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Gaste dink Grove Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R744
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R744
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R744
per nag (plek vir 2)
Bespreek

47 Therese Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23963447c9595d58d43e6504cdfc096102f94eed277f922b44cacf6f90813d908cbe229a0e2b3598b318ef776ab78efa0b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R744 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 47 Therese Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -27.178326431339 25.325881012754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang