+20

Grástá Dé

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Mahler Street, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grástá Dé is geleë in Riebeeckstad, Welkom, oorspronklik 'n groot plaas genaamd Welcome in Afrikaans. Dit is die ideale plek om te bly vir 'n stop op jou reis in die Vrystaat.

Hierdie oornageenheid bied slaapplek vir 4 mense en bestaan uit 2 aparte kamers. Elk van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Ander geriewe sluit in 'n slim-TV met Netflix, DisneyPlus en Amazon Prime, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gebottelde water word daagliks voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die buitelugruimte bied 'n lapa en braai-area, sowel as 'n swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kgotlaetsile M
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding. Very great and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Melinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Dit was 'n baie lekker plekkie gewees met 'n baie vriendelike gasheer. Hulle was baie hulpvaardig. Hulle gaan above and beyond om te help...
Sien meer
Sep 2025
Kat L
5.0
My 'go to place' in die area. Baie vriendelik en behulpsaam, was daar vir besigheid. Sal hulle beslis aanbeveel.
Okt 2024
Roy O M
5.0
Friendly & hospitable. Room was well decorated. All the facilities worked well. Friendly & felt welcome. Super hospitable & comfortable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Maleshoane M
Saam met lewensmaat
4.2
I will definitely come back again. What a peaceful and relaxing place, just what we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 50 Mahler Street, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Grástá Dé het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Mahler Street, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccb9e6a0f15b9c127099d2668e054618fdf3f4f326f022612d6bfd78ae1087e513510974fb0e79abe3e2621a859627c90045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 50 Mahler Street Riebeeckstad 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.930337429776 26.81363565053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang