- Slaapplek vir 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Old Main Road, Grunau, Karas Sien kaart
Beskrywing
Grunau Country Hotel is in Grunau, ’n klein dorpie in die suidelike streek van Namibië geleë. Die hotel is die ideale oornagplek vir gaste wat van na en vanaf Namibië reis. Dit is ook geskik vir oornag voordat of nadat die Visrivier-staproete aangepak kan word.
Verblyf word in 20 bekostigbare kamers en 'n kampterrein met 7 staanplekke. Alle kamers het lugversorging. Daar is 6 kamers wat elk 2 enkelbeddens en privaat badkamer het. Daar is ook 4 gesinskamers met privaat badkamers en 10 sakpaskamers. Die sakpaskamers het gesamentlike ablussiegeriewe. Die 7 kampeerplekke het krag- en waterpunte, en gebruik ook die gesamentlike ablusiegeriewe.
Dié hotel het ’n kroeg-area, asook ’n restaurant op die perseel waar gaste tradisionele kookkuns kan geniet. Daar is ook geriewe soos ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek.
Gaste kan die Visrivier afgronde, Ais-Ais Warmwaterbronne en Naute Dam Reservaat besoek. Die hotel bied ook dag uitstappies in Karasberge vir wildlewe en kokerboom besigtiging.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Old Main Road, Grunau, Karas
- Gaste dink Grunau Country Hotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Old Main Road, Grunau, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang