LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grunau Country Hotel | LekkeSlaap
+63

Grunau Country Hotel

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Grunau Country Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jj D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer wat ons gekry het is beslis nie die geld werd nie en laat jou dink aan 'n tronksel. Geen vensters met net 'n deur. Was bitter teleurgestel.

Die hotel bestuur het ons tegemoet gekom en ons kamer geruil met 'n ander een sonder ekstra kostes. Was dankbaar maar sal nie weer daar oornag nie.

Linanda B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Vriendelike mense wat baie moeite doen vir hul klante. Baie lekker kos by restaurant.

Cindy V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Gesin met tieners

Groot diamant in 'n bitter klein dorpie!

Grunau Country Hotel het ons grootste verwagtinge oortref. Al die geriewe is skoon en netjies. Lugverkoelers in 'n warm Desember was beslis 'n wenner. Heerlike kos uit die restaurant. Beveel dit vir enige iemand aan.

Jimmy M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Goed geleë. Vriendelike ontvangs.

Elizabeth J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J

Kos vir liggaam en siel.

Heerlike skoon verblyf. Grunau Country Hotel het op kort kennisgewing vir ons groot groep aandete en ontbyt voorsien. Ek het nog nooit sulke heerlike pampoen geëet nie! Dankie vir voortreflike, vriendelike diens.

Mareli D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli D
Gesin met tieners

Vriendelik en veilige plekkie.

Wonderlike Springbok-fillet om daar te eet.

Madelein D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D

Great overnight accommodation.

Friendly receptionist, white linen, great food and a nice bar. An oasis after a long day on the road!

Pieter P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsame mense het ons tuis laat voel.

Sal enige tyd aanbeveel, mense is vriendelik en baie behulpsaam.

Carl D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik aangenaam.

Baie vriendelike en behulpsaam. 10 uit 10 vir Grunau Hotel. Die etes was ongelooflik lekker en die sagste rib eye steak. Ek kry sommer weer lus vir daai steak.

Anso M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso M
Gesin met tieners

Fantasties.

Die gasheer het vir ons die lekkerste kos gemaak en ons het heerlik geslaap. Sal nooit weer op 'n ander plek bly nie.

Kobus P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die woestyn.

Ons het on eerste nag in Namibia by Grunau Country Hotel geslaap en wat 'n verrassing! 'n Baie ou gebou en argitektuur waarvan ek baie gehou het. Ontvangs vriendelik en bespreking was als perfek. Die kamer wat ons gekry het was mooi skoon en het al die nodige gehad. Die eetkamer en kroeg is iets om te wardeer. Dankie vir 'n heerlike oornag en ontbyt.

Grunau Country Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap Kobus! Ons waardeer dit opreg.
Susan

Grunau Country Hotel
Hendrik O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en vriendelik.

Ons het lekker gebly en die ontbyt was goed voor ons weer vertrek het.

Johannes A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes A
Saam met vriende

Lekker geslaap.

Baie netjiese plek en vriendelike personeel.

Wendy V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V
Gesin met tieners

Baie goeie ligging en vriendelike ontvangs.

Perfekte oornagplek. Aandete is heerlik en die gasheer is baie behulpsaam. Kamers maak gebruik van pragtige, goed-toegeruste gemeenskaplike ablusieblok. Sal weer hier bly.

Suzette K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike gasheer en vrou en staf. Kos was vreeslik lekker. Kamer was skoon en ruim. Sal definitief weer daar oorbly.

Clarice D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verbly netjies, maar vermy restaurant.

Die kamer was skoon en netjies, maar die ketel in die kamer is vol kalk neerslag en kan gerus skoongemaak word. Ons was baie teleurgesteld met die restaurant. Die kos het oud voorgekom, en asof dit warmgemaak is net voor dit vir ons gebring is. Die schnitzel wat ek bestel het was verbrand en die olie waarin dit gebraai was, proe baie af/oud. Ons het dit vir ‘n personeellid gesê en die dame het net gesê die olie was seker bietjie warm en ons moes steeds vir dit betaal, al was dit oneetbaar.

Nadine T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en gerieflike verblyf op pad na die noorde.

Ons het lekker oorgeslaap hier!

Charmaine J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaring en 'n oase in die Sandland.

Dankie vir jul hulp en gasvryheid. Die hotel is vir seker interessant en waarde vir geld. Die kos was regtig uit die boeke en heerlik!

Sylvia B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B
Saam met vriende

Vyf-ster-diens.

Was besonders aangenaam. Kamers skoon en netjies. Goed toegerus. Personeel uiters vriendelik en bedagsaam. Eienaar was teenwoordig en het goeie interaksie met gaste gehad, wat opreg waardeer word. Kos was van die beste en goed voorberei. Sal beslis weer daar oorbly.

Esther R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die chalet het alles wat jy nodig het. Heerlik gerus. Sou net 'n snoepwinkel waardeer waar jy koeldrank, vleis en hout kan koop. Naaste kafee is in Windhoek.

Ons het 'n heerlike nagrus geniet Ablusies was baie netjies en die personeel en bestuur vriendelik en behulpsaam.

Edith J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Edith J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend!

Het in September 2012 by Grunau Country Hotel oornag - was heel tevrede met die akkommodasie. Daarom het ons weer daar bespreek op pad na Namibia. Wat 'n teleurstelling! Die standaard was beslis nie dieselfde as 6 jaar gelede. Die linne op die beddens het verslete gelyk, die plastiekketel met erge kalk neerslag moet met draad en al na badkamer geneem word om by wasbak te vul met water (geen beker om ketel mee te vul), die koffie, tee en suiker was in ou plastiekbotteltjies en les bes, die lig in die kamer - 4 van die 6 gloeilampies was stukkend! Ons het ook gevoel die standaard van die aandete het veel te wense oorgelaat. Ek dink nie ons sal in die toekoms weer by Grunau Country Lodge oornag nie.

Loula C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Loula C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon.

Die budget rooms is langs die gesamentlike badkamer en deur die nag raas dit as iemand die sinkplaatdeure oop of toe maak.

Rian P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian P

Gemalik, netjies, vriendelik en lekker oornag.

Het Grunau Country Hotel gebruik om oor te bly op pad noord. Plek is netjies en skoon. Mense vriendelik. Ete was aangenaam.

Rico D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico D
Saam met vriende

Goeie, aangename plek.

Ek is werklik hier verras en ek het dit baie geniet as oorstop. Personeel was vriendelik en kamers netjies. Nie eens te praat van die heerlike kos nie.

Mia U - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia U
Saam met vriende

Oase in die weostyn!

In die middel van die dorre Namibwoestyn vind mens die Grunaua Country Hotel. Dis skoon en netjies. Hulle kos is great! 'n Ware oase vir reisigers.

Susan K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Kamers is skoon, badkamers skoon.

Ons wou die aand braai. Dit was te koud om buite te braai en hul het uit hul pad gegaan om vir ons binne te akkommodeer met hout en drankies.

Faani E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faani E
Besigheidsreis

Lekker plek om te slaap!

Dalk moet julle net beter aantoon dat die kamertjies met die twee beddens nie 'n eie badkamer het nie. Verder was alles great. Ons het heerlik geëet en gekuier. Baie vriendelike diens.

Trudie D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie D

Kamer was gerieflik, skoon, veilig en het heerlik oornag.

Ons was vriendelik ontvang en die kamer was ruim, skoon en goed toegerus. Die toilet se water het heeltyd geloop, verder was alles in werkende toestand. Ek sal enige tyd weer oornag daar.

Louis V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Donker, geen krag, net 'n klein lampie vir lig.

Met gereelde kragonderbrekings doen hulle nie baie moeite vir die gaste nie.

Wynand B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en waarde vir geld.

Ons was baie tevrede met die puik en vriendelike diens. Die hotel is goed geleë en baie veilig. Die kos is uit die boonste rakke en word op aanvraag voorberei om varsheid te verseker. Die kamers is ruim en netjies al wat nogal 'n probleem was is die feit dat daar nie 'n spieël naby 'n muursok geleë is nie en sodoende die hare blaas ongemaklik maak. Haar voorstel was om dalk 'n klein stoeltjie by spieëlkas te hê of spieël teen die muur by die muursok te monteer. Verder beslis waarde vir geld.

Karin V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, rustig en pragtig.

Groot was ons verrassing toe ons daar aankom en sien hoe pragtig en met eenvoud en oudhede alles mooi gemaak is. Eienaars is baie gasvry en vriendelik so ook hulle personeel en het ons heerlik geëet en gekuier - baie huislik en voel mens dadelik tuis. Die kamers is netjies en skoon en voldoende vir 'n heerlike nagrus. Die yard is veilig omhein en voel mens veilig en ook gerus oor jou voertuig daar buite. Pragtig plek so tussen in, want die afstande van dorp tot dorp is maar vêr.

Monique L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die verwelkoming was lekker en die mense baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n lekker atmosfeer en net lekker.

Vanaf R352
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R352
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R352
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 10, Grunau, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZWE3MmU2LTRkZjItNDlkYy1iY2Y4LTdmMGQ2ZDA1OWMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R352  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 10 Old Main Road Grunau 0000 Karas 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.7330344 18.3786249
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!