+25

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Brenda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlike rustige paar aande - net wat ons nodig gehad het! Ons het baie lekker gebly, dankie! Sal vir seker weer kom kuier. Grundhoud is gemaklik, netjies, skoon en baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Loved it a lot, I would definitely want to go back there. It was amazing, very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Goeie ligging, netjies en goed toegerus. Grundhound is baie netjies, skoon en goed toegerus. Naby die see. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alwyn O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Rustig. Skoon en netjies. Ideaal geleë vir 'n vinnige wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lathitha K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing! It was lovely, the house was big enough to accommodate 8 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlike naweek sonder stres. Baie lekker en sentraal geleë. Baie netjies en alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosilda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig en veilig. Ons het laas naweek tuis gegaan by Grundhoud. Dit was so lekker en die plekkie het alles wat jy nodig het. WiFi vir my tiener dogters en Netflix vir die jongspan. Binne braai was heerlik aangesien dit 'n bitter koue naweek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Het huis gekies omdat dit redelik naby aan trou venue is. Heerlik gebly. Huis is ruim met baie lig, mooi stoep. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilhaam I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful place, best location and scenery, most amazing views. Absolutely enjoyed the stay, awesome place with everything you need surrounded by nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

14 Wagenboom Street, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bd59fa23eaededebf4154e93b9e7d983f8406d4cd6ca422c28c2f935e36c975512050e9fd2548fcd80e99bac99f6fb9732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 14 Wagenboom Street Onrusrivier 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.411636553833 19.165264139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang