- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Carrington Way, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Guesthouse 4 Carrington is sentraal in die Memorial-area in Kimberley geleë. Die ruim en historiese huis het 'n rustige atmosfeer en 'n groot tuin en swembad. Die eiendom is as 'n monument verklaar en is meer as 100 jaar terug gebou.
Verblyf word in 'n verskeidenheid standaard, deluxe- en gesinskamers aangebied. Daar is ook 'n selfsorgkothuis. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Heerlike ontbyt is in die oggend beskikbaar.
Die gastehuis is naby die middestad geleë, naby hospitale, skole en van Kimberley se toprestaurante. Die lughawe is net 5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Carrington Way, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Guesthouse 4 Carrington het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Carrington Way, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang