+29
Gastehuis in Colesberg

Guinea-fowl Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 349 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Catherine C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Scented beauty enfolded in old school values and genuine hospitality. A most beautiful home away from home with the scent of the garden flowers drifting through the windows. Jan is a wonderful host who goes the extra mile and adds to the whole experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Outydse Gasvryheid met Koffie en beskuit. Outydse Gasvryheid met Koffie en beskuit. Ja, baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag
5.0
Feb 2026

Sal graag weer by Guinea-Fowl oorslaap. Jan is 'n uitstekende mens. Ek wil graag noem dat ek my bagasie in my kamer vergeet het, en Jan het dit op homself gevat om te sorg dat my bagasie by my bestemming kom, i.p.v. die opsie vir my om om te draai en terug te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelizka V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Vinnige oorslaap. Dit is 'n lekker plekkie om oor te slaap oppad Kaap toe. Baie vriendelik ontvang. Sal weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Would not miss this accommodation on our travels! Awesome communication. Very clean. Very comfortable. Very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Udo R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker oornag stop in Colesberg. Dit was baie lekker, dankie. Oom Jan was vriendelik, die kamer was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie lekker gebly. Veilige parkering. Vriendelike ontvangs. Het ons gou laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Our stay was tremendous. The host was very welcoming and friendly. It was tremendous. Clean and nice with an awesome host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lesley D
1 nag
4.2
Jan 2026

Comfortable and clean. Host was friendly and helpful. Accommodation was clean, spacious and had all and more for an overnight stay. Will definitely use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lelani C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Personal touch sets the experience apart. The guest house was clean, well-located and the attention to personal details made the stay special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 349

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

44 Stockenstroom Street, Colesberg, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ZDdiMDAyLTRjNWEtNGRhOC1hNWFiLTA0YmFhNzY1OGFjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 349 5 1 5 44 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.723342820424 25.093888078365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang