Colesberg Akkommodasie by Guinea-fowl Guest House | LekkeSlaap
+29

Guinea-fowl Guest House

138 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 138 resensies vir Guinea-fowl Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carina M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Saam met vriende

Jan is 'n wondelike gasheer. Die verblyf was ruim, skoon en baie netjies, pragtig langs 'n stroompie.

Jan is 'n wondelike gasheer wat ook baie kennis besit oor die omgewing. Hy is baie gewillig om te help en ander paaie aan te beveel. Die verblyf was ruim, skoon en baie netjies. Sou graag nog 'n dag wou bly om die erf te verken.

Alfred R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred R
Enkelreisiger

Stayed over one night. Its a spacious, comfortable and clean room.

I'll be the first place I look for when passing through again.

Elise S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik uitgerus voor volgende rit.

Baie vriendelik ontvang met koue glas koeldrank. Skoon kamer en rustige area.

Jynie C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jynie C
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Alles netjies en skoon. Lekker speelplek vir kinders. Ontvangs baie vriendelik. Ons het lekker gebly.

Robert S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Gesin met tieners

Is al die tweede keer wat ons besoek. Sal definitief weer kom kuier.

Gerieflik. Sal weer kom kuier.

Anette S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outydse sjarme met plattelandse gasvryheid.

Geen klagtes. Netjies en rustig en vriendelik ontvang.

Vanessa W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and relaxing.

Ideal for the traveller passing through.

Adele K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele K
Gesin met tieners

Baie gemaklike verblyf, netjies en skoon.

Die kamer is ruim, skoon en netjies. Ons het ons verblyf daar geniet.

Bradley A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley A
Gesin met tieners

Alles was goed vir ons oornagverblyf.

Alles was oraait, ons het geen klagte oor ons verblyf, Jan, ons gasheer het seker gemaak dat ons gemaklik was.

Freddie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie S
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs en diens.

Die gastehuis eienaar laat 'n mens opreg tuis voel. Die kamers is goed ingerig en is meer as genoeg indien 'n mens wil uitrus na 'n lang dag op die pad.

Gary C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Gesin met tieners

Very comfortable and lovely garden. Jan is a wonderful host!

Great stay over for one night on the way back from Onrus. Room very comfortable with welcoming tea and chat with Jan on arrival. Can easily walk to the restaurants too!

Christo W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende plekkie.

Ons tweede keer daar. Gasvrye mense en heerlike oornag plekkie met lekker ontbyt.

Wilmar V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmar V
Gesin met klein kinders

Sal weer boek.

Sien sterre.

Johannelie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannelie L
Saam met vriende

Soos om by familie te kuier.

Sal definitief weer tuisgaan, en aanbeveel.

Nicole M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Jan doen soveel moeite met sy kliënte. Hy is baie vriendelik en laat mens baie tuis voel.

Robyn M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn M
Enkelreisiger

Rustig, vriendelik en gemaklik.

Baie vriendelike gasheer, gemaklike kamer en rustige omgewing.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful, friendly and comfortable.

Very friendly host, comfortable room and peaceful surroundings.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dries K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf terwyl op reis.

Baie vriendelike gasheer. Het ons met koffie en beskuit welkom laat voel. Tipiese Afrikaner gasvryheid.

Olivia D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia D
Gesin met klein kinders

Vriendelike, sentrale, netjiese verblyf.

Ons het een aand oorgeslaap op pad terug Gauteng toe. Baie netjiese kamer met 'n gasvrye gasheer. Veilige en rustige area, loop afstand van eetplekke af. Definitief aanbeveel.

Marius P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos tuis.

Vriendelike diens, netjiese en gerieflike kamer wat dit laat voel soos tuis. Vir ons doel was die ligging perfek.

Ebelie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebelie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, gemaklike oornag op pad na die Kaap.

As jou behoefte 'n ekonomies wyse, netjiese en gemaklike oornag vereis, is Guinea Fowl die antwoord. Pragtige ligging in 'n stil straat verseker 'n goeie nagrus.

Andre D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verfrissende verrassing op 'n lang pad. Dit was heerlik om daar tuis te gaan.

Dit was 'n verrassing om so 'n wonderlike plek in Colesberg raak te loop. Die verblyf van begin tot einde was lekker. Jan is 'n puik gasheer en die ontbyt word beslis aanbeveel.

Schalk S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en gerieflik.

Ons het net een nag oorgeslaap maar was ook al van tevore by Guinea-fowl. Jan se gasvryheid laat mens soos familie voel - ons het lekker gekuier. Die kamer was gerieflik met alles wat mens nodig het. Die ontbyt was heerlik en Jan het ons nog verder bederf met plaatkoekies vir padkos. Dankie Jan! Sal beslis weer daar aangaan.

Rudie C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig lekker oorgeslaap.

Baie stil en rustig binne stapafstand van lekker eetplekke en is vriendelik ontvang met lekker eetgoedjies.

Connie K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie K
Saam met vriende

Fantastic.

Wonderful place with a wonderful host. Thank you so much.

Henri L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en rustige atmosfeer.

Ons het dadelik tuis gevoel.

Louw V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Sou graag 'n televisie en internettoegang wou gehad het.

Kobus M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos voorheen, lekker gebly by Jan ons goeie vriend!!

Dit was weer lekker om by Jan oor te slaap. Sy ontbyt is voortreflik.

Pamela V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike verblyf met ouwêreldse sjarme.

Ons kamer was privaat, skoon en gerieflik met 'n ruim voorraad koffie en beskuit. Jan het ons hartlik en gasvry ontvang en voorgestel waar ons binne loop afstand 'n heerlike maaltyd kon geniet. Moenie moderne verblyf verwag nie. Dit was eerder knus, huislike verblyf met ouwêreldse sjarme en 'n rustige landelike gevoel.

Schalk F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Rustige atmosfeer. Goeie ondersteuning deur die gasheer. Netjies en skoon.

Lee B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean comfortable accommodation with a welcoming host.

A perfect quiet stopover.

Adri G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Gasheer baie hulpvaardig en behulpsaam.

Erna V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met vriende

Netjiese skoon akkommodasie waar ons welkom gevoel het in ‘n stil omgewing in Colesberg.

Baie gasvrye ontvangs in ‘n stil omgewing. Geen verkeer wat pla in die nag nie. Ek sal dit sterk aanbeveel vir ‘n oorslaap en self weer daar tuisgaan as die kans hom voordoen.

Danie H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jan is 'n goeie gasheer wat sy gaste gou laat tuis voel.

Ons het die verblyf geniet. Dit is 'n ou huis wat baie goed gerestoureer is met al die geriewe van 'n moderne gebou. Jammer ons kon nie die bekende en glo "awesome" ontbyt geniet nie, Jan moes dringend elders gaan.

Tania O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania O
Gesin met tieners

Heerlik in ontspanne omgewing.

Die gastehuis is perfek geleë, en ons is vriendelik en baie gasvry ontvang. Kamer was ruim en baie netjies met alles wat nodig is. Heerlike restaurant binne loopafstand. Sal definitief teruggaan.

Salomie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V
Gesin met klein kinders

Enjoyed our overnight stayed.

Very friendly service rooms were cleaned and well presented

Hans K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Pleasant.

Estelle H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huislike atmosfeer.

Jan is 'n wonderlik gasheer, sien om na die klante en gee goeie raad en aanduidings. Lekker smaaklike ontbyt. Sal definitief weer soontoe gaan.

Angus R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus R
Gesin met tieners

Very pleasant stay and Jan was very accommodating.

Value for money, we had a nice sized room with everything that we needed. It's not fancy but great to just spend the night. Walking distance to several restaurants. We enjoyed our stay.

Jo-anne P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne P
Gesin met tieners

Sal Guinea-fowl Gastehuis enige tyd aanbeveel.

Die gasheer is 'n interessante sosiale persoon met baie staaljies om te deel. Rustige, veilige en natuurlike omgewing naby goeie restaurante binne loopafstand.

Johannelie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannelie L
Saam met vriende

Voel soos om by familie te kuier.

Baie lekker gebly en geslaap. Heerlike ontbyt.

HO d - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
HO d
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorstaan tussen Pta en Mosselbaai.

Die plek is gerieflik geleë in die middedorp, maar ver genoeg van verkeer. Baie vriendelike en lekker persoonlike ontvangs van die eienaar. Alles is netjies en skoon, die ontbyt was baie lekker en op die ooreengekome tyd bedien. Ons het lekker aandete geniet by Inni Kraal binne stapafstand vanaf die gastehuis. Sal dit graag aanbeveel vir besoekers.

Elsabé S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was om soos by 'n ou vriend te kuier.

Ons is baie hartlik ontvang. Kamer is netjies, skoon en gerieflik ingerig. Die ontbyt is fantasties! Jan het ons ook baie goeie idees gegee van plekke wat ons moet gaan kyk in die omgewing. Dit was soos om by ou vriend te kuier.

Daniel V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Very comfortable and warm stay. Huge breakfast with enough for "padkos". Can definitely recommend.

Herman L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Ruim slaapkamer met heerlike bed en kussings. Aangrensende sitkamer met TV was 'n bonus. Jan Augustyn se gasvryheid sal ons nie lig vergeet nie. Die prys was uiters billik.

Pieter S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, stil omgewing.

Goed ontvang deur eienaar. Ideale plekkie om oor te slaap. Kamer baie netjies en silwerskoon. Sal hulle weer ondersteun.

Deom D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deom D
Saam met vriende

Uitstaande diens. Tipiese Karoo mense.

Beste plek tussen Durban en Kaapstad. Gebruik dit asseblief.

Elisha L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elisha L

Defnitief waarde vir jou geld!

Jan is 'n ware gasheer. Hy het ons sommer vinnig tuis laat voel met 'n lekker koppie koffie met ons aankoms. Die slaapkamers is gerieflik, alles wat 'n mens nodig sou hê. Ek was veral dankbaar vir 'n elektriese kombers op die bed! Die ontbyt was 'n feesmaal, heeltemal te veel om op te eet. Jan is toe so gaaf om vir ons die plaatkoekies in te pak vir padkos!

Eurika J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie lekker oorgeslaap en eienaar het ons baie vriendelik welkom geheet.

Chris Smit S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Smit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was te laat en te vroeg om in die pragtige tuin te ontspan. Maak tyd hiervoor.

Ruim slaapvertrek met sit-eetkamer kommunaal. Stort se koue en warmwaterdruk verskil baie.

Andre D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Enkelreisiger

Baie vriendelik.

Ek het my verblyf baie geniet.

Leonie S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens.

Oom Jan het ons ingeklok na 00:30 die oggend, lank na toemaak tyd. Hy was baie gasvry, selfs aangebied om vir ons koffie te maak. Die kamer was toegerus met als wat 'n mens vir die nag nodig gehad het.

Hannes S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Gesin met klein kinders

Lekker om Afrikaans te praat.

Lekker.

Colin H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Dis goed geleë uit die besige straat uit. En die gasvryheid van Jan was net fantasties om nie eers die goedkoop waarde vir geld ontbyt te noem nie!

Pieter B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskik vir oornag verblyf.

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig om verblyf so aangenaam moontlik te maak. Stil en rustige omgewing met restaurante binne loopafstand.

Nico B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Gesin met klein kinders

Netjies, gemaklik en vriendelik.

Uitstekend vir sakpas-akkommodasie. Dankie vir die tuisgebakte beskuit!

Elsabé V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V

Dit was voorwaar uit die boonste rakke.

Ek het werklik die verblyf geniet. Die eienaar is baie vriendelik, gasvry en 'n genot om mee te gesels. Die verblyf was uitstekend en sal ek dit beslis aanbeveel.

Angela S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S
Gesin met klein kinders

Opregte gasvryheid.

Eienaars is opreg gasvry en “hands on”. Ons het baie tuis gevoel. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het nou wel net een aand oorgebly, maar sal vir seker weer daar oorbly as ons weer daai kant reis.

Riekie O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en diens.

Netjiese verblyf en baie gul ontvangs. Ons het 'n baie rustige nag gehad en sal dit vir seker aanbeveel en weer gebruik van maak.

Christo W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great oornagverblyf.

Baie gasvrye en vriendelike mense. Heerlike ontbyt en mense wat hulle gaste met respek behandel.

Heinrich & Elmarie G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich & Elmarie G
Gesin met klein kinders

Just what you need when driving all day, a friendly face with refreshments and a shower which works.

It is always nice for stop over. All good.

Brenda H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda H
Gesin met tieners

Ontspan na 'n lang pad.

Baie dankie, ons het lekker gebly en sal terug wees.

Peet G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet G
Saam met vriende

Veilig, skoon, vriendelike verblyf.

Ons is baie hartlik verwelkom en is 'n koue drankie aangebied. Jan was baie behulpsaam en vriendelik en die verblyf was skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het.Die ontbyt was goeie waarde vir geld en te veel om als te eet!

Pierre R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi tuin.

Mooi tuin. Eienaar baie gaaf.

Willie N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik, hartlik, vriendelik en aangenaam, dog hoogs professioneel, het aan al ons verwagtinge voldoen: sal weer gaan!

Jan se sorgsame verwelkoming van vreemdelinge by sy woonplek het ons geheel en al tuis laat voel, asof ons ou vriende was en dat alles spesiaal net vir ons gedoen is, met oorgenoeg respek vir ons privaatheid. Ons het 'lekke geslaap' en vroeg weer in die pad geval, nes ons wou gedoen het. Baie dankie.

Eric J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric J
Enkelreisiger

The owner really made me feel welcome.

Although it was a quick stay over to rest on my trip, the experience I had was fantastic. Close to pub and restaurant.

Jan Hendrik B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs. Voel welkom en tuis.

Ongemaklike parkeerplek veral met 'n sleepwa. Andersins geen probleme nie.

Johlene B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene B
Saam met vriende

Gasvry en vriendelik.

Gasvry en vriendelik. Goeie waarde vir geld. Baie dankie!

Peet C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, baie netjies, bed heerlik geslaap.

Baie positiewe ervaring gewees. Elektriese kombers in winter 'n bonus.

Gerhard O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard O
Enkelreisiger

Netjiese verblyf en baie vriendelike mense!

Verblyf was netjies en ek was vriendelike verwelkom deur Jan!

Pieter S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Dit was regtig lekker om daar te oornag en die mense is baie bedagsaam en vriendelik.

Ek sal beslis weer in die toekoms van die geleentheid gebruik maak om by oom Jan-hulle oor te bly. Die mense is opreg vriendelik en laat jou sommer onmiddellik tuis voel. Baie dankie vir 'n lekker kuier by julle en ek sien daarna uit om weer te kom.

Heike E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike E
Saam met vriende

Ideaal vir 'n oornagstop in Colesberg.

Jan, die gasheer, is super vriendelik en behulpsaam. Die en-suite kamers is toegerus met 'n yskas en die basiese om koffie en tee te maak. Die kamers is tradisioneel gemeubileer, ruim en die beddens super gemaklik. Die badkamer is groot en skoon. Parkering is beskikbaar op die eiendom - ook vir die sleepwa. Dit is op loopafstand van goeie restaurante. Dankie - kan beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect for Colesberg stopover.

Jan, the host, is super friendly and helpful. The en-suite rooms are equipped with a fridge and the basics to make coffee and tea. The rooms are traditionally furnished, spacious and the beds super comfy. The bathroom is large and spotless. Parking is available on the property - also for the trailer. It is located in easy walking distance to great restaurants. Thank you - certainly can recommend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Malcolm G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie stil en gerieflik in die dorp. Na aan restaurante, winkels ens. Die kamer was baie netjies en gemaklik - net reg vir 'n rustige aand se slaap.

Carien K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Guinea-fowl was presies wat ons nodig gehad het!

Ons het die spruitjie wat so naby was, baie geniet! Ons stap graag en die gastehuis is so goed geleë dat ons oral heen kon stap. Jan is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer. Ons sal baie graag weer hier wil oornag.

Brits M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brits M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, veilig en rustig.

Dankie Jan, sien julle binnekort.

Lilly S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ontvangs en verblyf.

Ek sal enige iemand aanraai om daar te oornag. Dit is die aangenaamste eienaar wat ons nog ontmoet het by enige vakansieplek. Dankie Jan vir al jou gasvryheid en omgee. Dit is 'n lieflike, rustige oornagplek met pragtige tuine. Nogmaals dankie.

John W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vroeg arriveer, was 'n eetplek aangedui wat uitstekend was, toe gebad en heerlik geslaap.

Sien die sterre.

Michele V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig!

Jan het ons baie vriendelik ontvang en koffie aangebied en lekker gesit en gesels op die stoep. Het goeie eetplek aanbeveel binne loopafstand. Kamer baie ruim en netjies. Al negatiewe opmerking: die stort se drein was verstop en het ure gevat om leeg te loop, sodoende moes tweede persoon in enkeldiep water staan en stort.

Grové J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grové J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Elke keer as ons by Jan hulle tuis gaan voel dit of jy by familie kuier. Die kamers is skoon en gerieflik. Ontbyt is uit die boeke.

Quintin S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Guinea-Fowl Gaste huis is 'n moet, veral na 'n lang pad terug van die Kaap af.

Oom Jan het ons met ope arms verwelkom, baie gasvry. Rustige en mooi ligging, komplimenteer die gastehuis en skep 'n gevoel van "tuis wees". Sal beslis weer daar oorbly indien die pad my daarna toe lei.

Eric S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mooi gastehuis in 'n mooi dorp met gawe mense.

Gasvry en mooi, die perfekte oornagplek vir die wat rustigheid soek.

Noeline T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline T

Aangename atmosfeer en gasvryheid.

Was lekker om spesiaal te voel met die aankoms. Baie vriendelik en behulpsaam.

Johan C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Sien sterre.

Chantal G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal G
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Lekker tuis gevoel.

Erika V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gerieflik.

Baie gasvry en mooi. Ons sal weer hier kom oornag.

Lente W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente W
Saam met vriende

Tuis gevoel.

Gasvry en vriendelik. Ons het dadelik op ons gemak gevoel.

Elritia L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elritia L
Saam met vriende

Gasvry en hartlik!

Hartlike, warm, plattelandse gasvryheid en uitstekende ontbyt!

Lydia P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Gesin met tieners

Baie gesellig en ruim. Alles wat mens nodig het was beskikbaar.

Alles was skoon en netjies en niks het kortgekom nie.

Adriaan D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Gasheer en gasvrou is wonderlike mense.

Gebruik elke keer wanneer ons reis.

Hannes B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B

Rustige omgewing en vriendelike gasheer.

Oom Jan was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker rustige ligging waar ontspan kan word voor jy verder reis. Sal weer daar oornag.

Penny S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penny S
Saam met vriende

Peaceful stay.

Thanks! It was a great stay and I enjoyed the peaceful town.

Fanie P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye eienaar.

Die verblyf was baie lekker, niks kort vir wat mens nodig gehad het nie.

Nick J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick J
Gesin met klein kinders

Dit is nie luuks nie.

Die netheid en gasvryheid is goed.

Willem R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag opsie as jy vanaf Gauteng na die Kaap reis.

Gerieflik en skoon. Naby twee lekker restaurante geleë.

Izak D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en gerieflik.

Sal enige tyd weer daar oornag. Ons het lekker gekuier, goed gerus en die verblyf by Guinea-fowl geniet. Sal beslis weer van hierdie bestemming gebruik maak.

Gillian P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian P
Gesin met klein kinders

We found the accommodation very comfortable, pleasant and just what we wanted.

Our arrival was delayed so we only arrived at the Guinea-fowl Guest House after 22:00. Notwithstanding this, we were greeted by our host most graciously and supplied with a tray of tea. The breakfast the following morning was very good too and they had even undertaken to return what I left behind by mistake. This sort of service is quite unusual!

Cecilia B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Gesin met tieners

Rustig en stil. Veilige parkeerplek. Goed toegerus vir elke reisiger!

Vriendelike ontvangs en verwelkoming. Die omgewing is rustig en stil en ek het 'n goeie nagrus ingekry om die volgende dag my lang pad huis toe aan te durf.

Deona A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deona A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, affordable and excellent overnight accommodation.

Travellers on an overnight stop could not ask for more than the friendly hospitality of Jan and Louise at Guinea Fowl Guest House. The rooms are well appointed and very neat and every effort is made to make the stay enjoyable. Situated within walking distance of 2 excellent restaurants.

Wiaan L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan L
Gesin met klein kinders

Netjies en vriendelik!

Ons bespreking is vinnig afgehandel en oom Jan het ons vriendelik verwelkom. Sal definitief weer daar oorslaap!

George W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, dankie.

Aangename gasheer. Baie behulpsaam met goeie akkommodasie.

Ellen D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen D
Enkelreisiger

Was maklik om te kry en goeie waarde vir geld en die sekuriteit was voldoende.

Dit was 'n aangename verblyf. Basies, maar alles wat mens nodig het vir die doel. Eienaar het persoonlike aandag gegee en was baie behulpsaam.

Chris M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie en vriendelike diens - lekker aanbeveling gemaak vir aandete. Tuisgemaakte beskuit en vars melk vir 'n vroegoggend-koffie was lekker gewees. Ons sal weer kom.

Phillip L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip L
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs met gerieflike, skoon fasiliteite.

Jan Augustyn het ons vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om ons tevrede te stel. Dit was 'n baie aangename ervaring en ons sal beslis weer wil oorbly by Guinea-fowl Gastehuis.

Hugo G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo G
Gesin met tieners

Briljante keuse.

Op die ingewing van die oomblik bespreek. Die kommunikasie was vinnig en ons het binne 3 ure plek gehad. Die gasheer is ongelooflik en het geen pyn gehad toe ons eers 19:30 daar aangekom het nie. Heerlik geslaap. Regte plattelandse atmosfeer. Mens stap sommer in die stofpaaie na die restaurant.

Liana J - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag op pad Jeffreysbaai toe oornag.

Ons ontvangs was vriendelik, koffie op die stoep! Kamers is ruim en netjies en die ontbyt uit die boonste rakke. Lekker geselskap met die gasheer! Sal definitief weer hier oornag.

Kobus M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap by Jan!

Dankie Jan vir jou vriendelike ontvangs, ruim kamer en heerlik ontbyt. Hou so aan!

Tienie A - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie A
Saam met vriende

Uitstaande waarde vir jou rand.

Die bestuur doen meer as wat verwag word. Uitstaande en die beste in die Noord Kaap.

Clare P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare P
Enkelreisiger

Excellent prices, welcoming host, lovely house with everything you might need for a stay over.

Value for money, a welcoming host in a lovely house with everything you might need for a stay over. The recommendations made for supper was excellent. We slept warm and comfortable and enjoyed a warm shower with enough towels provided. The DStv was an unmentioned added benefit.

Hennie B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Word sterk aanbeveel.

Baie gasvrye eienaars wat die gaste se belange op die hart dra.

Schalk S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Baie vriendelike ontvangs, dit het gevoel soos by familie oorslaap. Heerlike ontbyt.

Johan K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie, baie lekker!

Sal dit aanbeveel vir enige persoon, al is dit net om te oornag. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Joey L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Jan is baie vriendelik en kliëntediens puik.

Ann M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotlessly clean, quiet location, everything you need for a good nights sleep.

We arrived at 10.30 pm at night and were greeted warmly by Jan the owner who immediately offered us tea or coffee. We have travelled a lot around South Africa and everything one needs for a comfortable night stop was supplied. Great shower, bar fridge and comfortable bed. I travel with my own bedding as that's my business so can't comment on theirs. Yes the furniture is not sparkling new, but the place is spotless. For the price, its excellent value. We'll definitely stay here again.

Hannes F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag geslaap.

Die yskas het die melk gevries en die waaier het geraas.

Katinka L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka L
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf!

Ons is vriendelik ontvang, die kamer lekker ruim, diens is baie goed. Daar is lekker restaurante binne loopafstand van die gastehuis en is veilig om laat in die aand te stap. Sal beslis weer besoek!

Mignon D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mignon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelik en skoon maar linne en handdoeke baie oud.

Kan beddegoed en handdoeke vervang - alhoewel skoon, lyk dit oud en ek sal dink dit kan baie gaste afsit.

Valerie L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Was vriendelik. Ons het net een aand oorgeslaap.

Avril C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril C
Saam met eggenoot / lewensmaat

FANTASTIES!

Jan het ons baie vriendelik ontvang en absoluut tuis laat voel. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik en groot! Ons sal definitief weer en weer daar bespreek.

Andre L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oorslaapbestemming met vriendelike gasheer en heerlike ontbyt.

Alhoewel daar nie selfsorggeriewe in die kamers is nie, is daar 'n volledige kombuis vir gebruik deur die gaste met borde, eetgerei, mikrogolf oond ens. Heerlike koel tuin om in te sit want kan warm raak en net waaiers in kamers. Was stil die aand toe ons daar was maar kan dalk woelig raak met meer mense en kinders.

Andrea H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea H
Gesin met klein kinders

Needed somewhere to rest our heads for one night, found the perfect solution!

Guinea Fowl Guesthouse is literally a home away from home! Communal TV area served it's purpose to distract our daughter for an hour or two before setting off to find a play area and a relaxing cup of coffee and then retreating for a comfortable nights rest! Very reasonably priced too!

Ester K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ester K
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Baie aangename ervaring gewees. Pragtige plek.

Jan V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Skoon, vriendelik, gerieflik.

Selfs met geraas uit nagklub het ons goed gerus.

Renate B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld, baie vriendelike gasheer, netjiese kamers en geriewe.

Stapafstand vanaf oulike eetplekke. Ons sal die plekkie aanbeveel vir enige persoon wat wil oornag in die Colesberg omgewing. Ons sal enige tyd weer daar oornag!

Sophia S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S
Gesin met klein kinders

Akkomadasie was ruim, netjies en gerieflik ingerig en die tuin was 'n lushof.

Sal weer by Guinea-fowl oorbly en vir enige iemand aanbeveel.

Amanda D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met vriende

Uiterste gasvryheid beleef.

Pragtige en rustige omgewing. Skoon en netjiese akkommodasie. Gerieflik en goed toegerus. Aangename ervaring.

Basie V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Basie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Jan Augustyn het ons vriendelik ontvang met tee en lekker beskuit en ook vir ons sy interessante tuin gewys. Ons het die gastehuis baie gerieflik gevind in 'n stil deel van die dorp en tog naby die hoofstraat. Die kamer en badkamer was netjies en skoon en daar was elektriese komberse op die bed wat gehelp het om die koue te verdryf.

Barbara S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice large room/flatlet set in a pretty garden, away from the main road

Nice large room/flatlet with a separate entrance, set in a pretty garden away from the main road. Jan offered us a free upgrade to a larger room equipped with a fridge, microwave and bathroom - as though we paid for the smaller room, no one was in the bigger one, and we gladly accepted her kind offer.

Loren K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren K
Besigheidsreis

Guinea-fowl Guest House is my first choice

Warm, relaxing, hospitable atmosphere. Five-star breakfast. Electric blankets. Beautiful garden to wake up to with night lights. It's my first choice when travelling between Cape Town and Johannesburg.

Isabella F - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella F

Ons is persoonlik verwelkom met 'n koppie koffie. Die plek is pynlik netjies, smaakvol en gerieflik.

Gasvry en vriendelik!

Hanna D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelike diens!

Sien die sterre hieronder.

Denise L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise L
Saam met vriende

Jan, the owner, was very friendly and helpful.

A good guest house.

Eric J - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well situated for overnight stay. Pleasant owner.

We needed a stop over on our journey and Guinea Fowl was well suited to our needs, at a very reasonable price. Friendly owner who provided personal service.

Liezl V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. Die eienaaar was baie vriendelik en het my laat welkom voel.

Bekostigbaar en skoon!

Gary D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gary D
Saam met vriende

Rustig.

Jan was 'n goeie gasheer en het uit sy pad uit gegaan om dit so aangenaam as moontlik te maak.

Karen C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, stil omgewing en hartlike ontvangs - perfek vir ons behoeftes!

'n Heerlike omgewing in bietjie natuur vir die reisiger wat stilte verkies. Netjiese en skoon kamers met tuisgebakte beskuit en koffie wat wag by ontvangs vir elke gas. Dit sal beslis ons gereelde oornagblyplekkie word op pad Kaap toe.

Anne-marie V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie V
Saam met vriende

Ons is baie gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Jan het ons baie gasvry ontvang, en het koffie en heerlike beskuit gegee vir ons oggendkoffie.

Michael M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Malcolm G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm G
Saam met vriende

A very pleasently located B&B that I would almost certainly come back to.

As above I would like to say that I really enjoyed my stay and would gladly stay there again.

Jennifer E - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer E
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning!!!!!

Jan is an excellent host . The one night we stayed was pleasant and had a lovely homely atmosphere. Jan's breakfast, as my daughter described it, was fit for a king!! Will definitely use the guinea fowl again.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)