6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Parkes Lane, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gull's Cottage is op die skilderagtige Leisure Isle in Knysna, 'n dorp op die bekende Tuinroete, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.
’n Omsetter is in geval van beurtkrag beskikbaar. Die leefarea en slaapkamers lei deur Franse deure na 'n stoep met 'n eetarea.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bobbie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 80
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Parkes Lane, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Gull's Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Parkes Lane, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang