+15

Gulls Nest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Gull Close Street, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gulls Nest is 'n stylvolle eiendom in die hartjie van die pragtige kusdorp Hermanus. Dit is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers, sowel as 'n vriend- of gesinswegbreek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, gratis tee en koffie, en 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief.

Gaste kan die buitebraai-area geniet, en die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante, strande en kranspaadjies. Met gratis veilige parkering, vensterwagte en skilderagtige uitsigte, kan gaste 'n veilige en aangename verblyf ervaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 23 Gull Close Street, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Gull Close Street, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8ff171d90c2e637abf3420b6d6de5c46c6f4b8c7f7dc1851eaae8f04e196febd6e04a3ba0288b3b8f1870e24974ae4e0621?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 23 Gull Close Street Hermanus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.40937 19.16302
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang