Gypsey-on-Breede
2 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - ERF 196, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gypsey on Breede is geleë aan die Breederivier, naby Malgas, 40km suid van die N2 ,35km noord van Infanta en bied 'n gerieflike maar rustige verblyf.
Die karavaan bied slaapplek vir twee gaste en is gemeubileer met 'n driekwartbed en kasruimte. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die staanplek beskik oor 'n oordekte area toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, eetgerei, breekware, 'n ketel, 'n yskassie, herlaaibare flitse en stoele. Daar is n braaidrom en uitsig oor die Breederivier.
Gaste het toegang tot veilige parkering.
Gaste kan gaan stap, fietsry, roei (in n stewige kano), vis vang en voëls kyk of sommer net in die koelte van die populiere ontspan.
Nabygeleë is De Hoop natuurreservaat, die Whale trail, Bontebok nasionale park, Infanta, Malgas en Swellendam.
As jy lief is vir die natuur en stilte, is hierdie die plek vir jou.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- ERF 196, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
ERF 196, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang