Haarhoff Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1036 Haarhoff Straat Oos, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Haarhoff Studio is geleë in Villieria, 'n voorstad in die noordelike streek van Pretoria. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat oornagverblyf soek.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad.
Die ruimte bied gemaklike sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe.
Dit is sentraal en veilig geleë, naby die middestad, hoofweë, winkelsentrums en binne loopafstand van restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1036 Haarhoff Straat Oos, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1036 Haarhoff Straat Oos, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang