Selfsorg in Stadskern

Habitat Aparthotel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Olive M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Perfect. I had a very beautiful stay with the Habitat aparthotel. Everything was perfect; I can't complain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Would definitely book again. I had a great experience. The room was great, and the staff was friendly. Overall, I would recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valent S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Awesome. I enjoyed my stay. It was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika B
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, veilig en skoon. Ons het baie gerieflik en veilig gebly by Habitat. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindiswa L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Habitat will be my future accommodation when I visit CT. The service from security and admin staff was excellent. I liked the view of Table Mountain from my window. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

I had a lovely stay. I enjoyed my stay at Habitat Aparthotel; the guys were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Khongelani S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2025

I enjoyed the food at the cafe, the cafe staff were very friendly. Check-in was easy, the staff were friendly. My room was always cleaned, and the complimentary coffee each morning at the cafe was the highlight of my stay. The property is well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Eenvoudig en gerieflik. Ons het 'n plekkie gesoek om ons koppe neer te lê, nadat ons die dag in die strate, winkels en restaurante in die stad spandeer het. Die kamer was skoon, het alle nodige self-catering geriewe gehad en daar was ook 'n eenvoudige turn down service. Die televisie het streaming service toepassings gehad en jy kon inteken met jou eie profiel. Internet was goed en maklik om by in te teken. Onthou maar net daar is nie parkering by die hotel self nie. Jy kan oornag parkeer net om die hoek, vir R35 per nag. Ons het twee voertuie gehad wat twee aande in die omliggende strate oornag het en ons het geen probleme gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Balekane M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Okt 2025

Unmemorable. Disappointing. It was below par. The curtains were dirty, bathroom walls had some toothpaste-like stains on them. The soap holder was rusted. After complaining more than once, the curtains were cleaned and guess what, they were better but stains remained. They moved me to another bigger room, which made me happy for 2 minutes. Got there, the soap holder was rusted and carpets were dirty, even after the room was cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Total Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 130

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

132 Adderley Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 302 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fde973aa11c27c23bc694fc88a8981181c695830dfe8f94134a21055ab657154e03f89bc80beee4545cd1e06e9c1cc5f5ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 132 Adderley Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9225356 18.42259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang