- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 302 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 132 Adderley Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Habitat is 'n noukeurig ontwerpte woonstelkompleks geleë langs die bekende Adderleystraat, in die hartjie van Kaapstad se Sentrale Sakekern in die Wes-Kaap. Die sorgvuldig saamgestelde kamers sal gaste die gevoel van 'n tuiste weg van die huis gee, wat dit die ideale plek maak vir gaste wat 'n sentraal geleë wegbreek soek.
Kies uit 'n verskeidenheid individueel gestileerde kamers, almal volledig toegerus vir u gerief. Hierdie pragtige slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte-beddens en het privaat badkamers. Elke kamer het ook 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Adderleystraat dien as 'n simboliese en praktiese middelpunt vir beide plaaslike inwoners en besoekers. Die straat is 'n inkopie-plesier en 'n kulturele brandpunt. Van Greenmarket Square, waar plaaslike ambagsmanne hul kunsvlyt ten toon stel, tot St. George's Mall, 'n voetgangerlaan met straatkunstenaars en buitelugkafees, nooi Adderleystraat verkenning en betrokkenheid uit.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Total Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 123
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 132 Adderley Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Habitat Aparthotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
132 Adderley Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 302 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang