+69
Selfsorg in Kimberley

Hadida Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af.

Die verblyf bestaan uit 19 volledig toegeruste eenhede wat gemklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en 'n toilet het. Al die eenhede het selfsorg-geriewe en word daagliks skoongemaak. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 412 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Estelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Het lekker gekuier en gebly daar. Almal was baie vriendelik. Netjies en skoon. Sal Hadida gastehuis ten sterkste aanbeveel. Baie vriendelik. Baie netj...
Sien meer
Feb 2026
Millicent J
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Altyd lekker, rustig by Hadida Guest House, sal vir seker weer gaan.
Feb 2026
Gavin U
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. My stay was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, helpful overnight stay. Reception was very friendly and helpful. Enjoyed the swimming pool in the heat of summer. Close to the a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, veilig, prakties. Hadida is 'n baie netjiese, skoon plek. Vriendelike gasheer. Praktiese plek wat aan alle behoeftes voldoen. Sal weer...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Siewert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 412

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hadida Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Howie Road, Kimberley, 8391, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMTY2ZTMyLTAxMjQtNGU5ZS1iZDFhLTAxMGRmYTE0MGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 412 5 1 5 8 Howie Road Kimberley 8391 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.73997294463 24.73553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang