Hadida Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af.

Die verblyf bestaan uit 19 volledig toegeruste eenhede met 1, 2 of 3 slaapkamers. Al die eenhede het selfsorg-geriewe en word daagliks skoongemaak. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem. Veilige parkeerplek word voorsien. Hadida se vriendelike personeel is altyd beskikbaar.

Die historiese Kimberley is bekend as die stad wat vonkel, en is belangrik weens sy verlede in diamantmyn. Dit is die hoofstad van die Noord-Kaapse provinsie van Suid-Afrika en het 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die Groot Gat en 'n groot aantal fassinerende museums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hadida Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]