+90
De Hoek (Rivier) Kamp
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

KAMPEERTERREIN BY DE HOEK (RIVIER) Vir die kampeerders by De Hoek is daar op die oewer van die rivier n heerlike kamparea met goed toegeruste badkamers- en braaigeriewe. Van hier af kan jy ons opwindende en skilderagtige 4x4-roete geniet, verskeie staproetes verken, of tyd by die rivier deurbring, waar jy kan visvang en swem. Kom na De Hoek en beleef n eg onvergeetlike wegbreek, omring deur suiwer natuur, stilte en n hemel vol sterre. CAMPING SITE AT DE HOEK (RIVER) For those who love camping, a scenic riverside campsite with a well-equipped ablution block and braai area awaits at De Hoek . From here you can enjoy our exciting and scenic 4x4 route, explore several hiking trails, or spend time at the river, where fishing and swimming can be enjoyed. Come enjoy a truly memorable getaway, surrounded by pure nature, tranquility, and a sky full of stars.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Badkamers
Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buite, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Badkamer
Skoonmaakmiddels voorsien
Ablusiegeriewe
Wasbakke en spieëls
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Warm water
Storte
Kraan
Gemeenskaplik
Toeganklikheid
Badkamer-gryprelings
Badkamers toegerus met grijprelings om gaste met gestremdhede te help.
Hoër toilet
Toilet met ‘n hoër sitplek ontwerp om gaste met gestremdhede te help.
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die huise word slegs deur sonenergie aangedryf, dus moet ligte spaarsamig gebruik word. Slegs Gooseberry en The Skuur het elk een kragpunt.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, geskik vir alle voertuie wat vanaf Steytlerville reis.
As u van die Baviaans-roete vanaf Patensie gebruik maak, is 'n 4x4-voertuig nodig.

Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en die vlak van die rivier voordat hulle inklok, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Skuur Kamp
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

BESKRYWING VAN KAMP BY DIE SKUUR Rondom Die Skuur strek uitgestrekte, groen grasperke wat perfek is vir kampers. Elke oggend kan jy jou koffie geniet terwyl die son in die ooste opkom met n uitsig op die skilderagtige berg in die suide. Die rustige plaasatmosfeersal jou siel vul met warmte en nuwe energie. Gaste het toegang tot moderne badkamer- en kombuisgeriewe, en die braaiplek bied die ideale afsluiting vir ’n gesellige dag in die Karoo. DESCRIPTION OF CAMPSITE AT DIE SKUUR Around Die Skuur stretch wide, green lawns that are perfect for campers. Each morning you can enjoy your coffee while the sun rises in the east with a picturesque view of the majestic mountain in the south. It will fill your soul with warmth and energy for the day ahead. Guests have access to modern bathroom and kitchen facilities, while the braai area offers the ideal way to end a relaxed and memorable day in the Karoo.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Badkamers
Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Badkamer
Skoonmaakmiddels voorsien
Ablusiegeriewe
Wasbakke en spieëls
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurput
Tuin
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Oond
Stoof
Gas
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Warm water
Kookareas, Storte
Kraan
Gemeenskaplik
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Toeganklikheid
Badkamer-gryprelings
Badkamers toegerus met grijprelings om gaste met gestremdhede te help.
Hoër toilet
Toilet met ‘n hoër sitplek ontwerp om gaste met gestremdhede te help.
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis

Huisreëls

Die huise word slegs deur sonenergie aangedryf, dus moet ligte spaarsamig gebruik word. Slegs Gooseberry en The Skuur het elk een kragpunt.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, geskik vir alle voertuie wat vanaf Steytlerville reis.
As u van die Baviaans-roete vanaf Patensie gebruik maak, is 'n 4x4-voertuig nodig.

Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en die vlak van die rivier voordat hulle inklok, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Skuur
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

DIE SKUUR - n Unieke Groepswegbreek Die Skuur is n karaktervolle, historiese gebou wat in die laat 1800s en vroeë 1900s as stoorplek vir die boer se geoesde graangedien het. Vandag staan dit steeds trots as n indrukwekkende drieverdieping gebou, vol sjarme en karakter, met die boonste vloer wat onbenut bly. Van buite as het Die Skuur n duidelike Franse gevoel wat bydra tot sy unieke atmosfeer. Hierdie verblyf is ideaal vir groepe,maar enkelinge, paartjies en gesinneis net so welkom. Dit is veral gewild onder perderuiters, fietsryers, stappers, motorfietsryers en spanbougroepe wat ook op soek is na ruimte, rustigheid en n besonderse plattelandservaring. Die kuier raak so lekker dat gaste dikwels wensom langer te bly - veral wanneer jy soggens wakker word met n asemrowende uitsig wat vanuit die ooste oor die landskap uitrol. Die Skuurkan gemaklik 18 gaste huisves, en die omliggende groen grasperke bied ook n heerlike kampterrein vir diè wat nader aan die natuur wil wees. Die Skuur is die perfekte kombinasie van geskiedenis, ruimte en ons Karoo hartlikheid - n plek waar herinneringe gemaak word en tyd stadiger beweeg.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 3 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

7

7 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

7

7 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurput
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 10
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Melk
Oond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die huise word slegs deur sonenergie aangedryf, dus moet ligte spaarsamig gebruik word. Slegs Gooseberry en The Skuur het elk een kragpunt.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, geskik vir alle voertuie wat vanaf Steytlerville reis.
As u van die Baviaans-roete vanaf Patensie gebruik maak, is 'n 4x4-voertuig nodig.

Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en die vlak van die rivier voordat hulle inklok, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gooseberry
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Gooseberry het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 gaste. Een slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet, en 'n aparte gastetoilet is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ander geriewe sluit in 'n binnekaggel en 'n buite-vuurarea. Gaste het toegang tot die omliggende plaasgebiede en staproetes. Daar is ook staproetes, piekniekareas en oop Karoo-landskappe wat geskik is vir voëlkyk en natuuraktiwiteite.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurput
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Melk
Oond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg, staproetes, fietsry, swem, bergklim

Huisreëls

Die huise word slegs deur sonenergie aangedryf, dus moet ligte spaarsamig gebruik word. Slegs Gooseberry en The Skuur het elk een kragpunt.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, geskik vir alle voertuie wat vanaf Steytlerville reis.
As u van die Baviaans-roete vanaf Patensie gebruik maak, is 'n 4x4-voertuig nodig.

Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en die vlak van die rivier voordat hulle inklok, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Hoek (Rivier)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

DE HOEK SELFSORG EENHEID EN KAMPTERREIN Hartlike welkom by DE HOEK waar die asemrowende wildernis die rustigheid en stilte ontmoet. Geleë aan die oewer van die Grootrivier en omring deur majestieuse berge, bied De Hoek n ontvlugting wat alle verwagtinge oortref. Die roete wat hierheen lei, is die historiese Antoniesberg Pas(R332), een van die laaste meesterstukke van die welbekende padingenieur, Thomas Bain. Hierdie versteekte juweel nooi besoekers om te ontspan in n omgewing met n ryk voëllewe en n wye verskeidenheid plantspesies. Met die eerste tree deur die hek na die huis ervaar jy n gevoel van diepe vrede en ontspanning, veral met die roep van die visarend naby. Die ruim huis bied gemaklik verblyf aan 11 gaste in 5 slaapkamers. Aangrensend is n houthut vir nog 4 gaste en ook n sink badkamer. Hetsy met n kuier op die stoep of in die lapa onder n hemeldak van bome, beloof De Hoek blywende herinneringe. Vir die kampeerders is daar op die oewer van die rivier n heerlike kamparea met goed toegeruste badkamers- en braaigeriewe. Van hier af kan jy ons opwindende en skilderagtige 4x4-roete geniet, verskeie staproetes verken, of tyd by die rivier deurbring, waar jy kan visvang en swem. Kom na De Hoek en beleef n eg onvergeetlike wegbreek, omring deur suiwer natuur, stilte en n hemel vol sterre.

Oorsig van kamer/eenheid
6 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Vuurmaakhout
Gratis, Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Melk
Oond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Prys sluit in

Selfsorg, staproetes, fietsry, swem, bergklim, visvang

Huisreëls

Die huise word slegs deur sonenergie aangedryf, dus moet ligte spaarsamig gebruik word. Slegs Gooseberry en The Skuur het elk een kragpunt.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, geskik vir alle voertuie wat vanaf Steytlerville reis.
As u van die Baviaans-roete vanaf Patensie gebruik maak, is 'n 4x4-voertuig nodig.

Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en die vlak van die rivier voordat hulle inklok, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Off Sarel Cilliers Street, Groote Riviers Poort Farm, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 139 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a3f7ca772a6fad170c9625dd34e1464942ba00ff2ed94aa9aaa55919480426e12951288d15f1a29aadca8b5b64b2120279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off Sarel Cilliers Street Groote Riviers Poort Farm 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.582305144937 24.589891433716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang