Beskrywing
KAMPEERTERREIN BY DE HOEK (RIVIER) Vir die kampeerders by De Hoek is daar op die oewer van die rivier n heerlike kamparea met goed toegeruste badkamers- en braaigeriewe. Van hier af kan jy ons opwindende en skilderagtige 4x4-roete geniet, verskeie staproetes verken, of tyd by die rivier deurbring, waar jy kan visvang en swem. Kom na De Hoek en beleef n eg onvergeetlike wegbreek, omring deur suiwer natuur, stilte en n hemel vol sterre. CAMPING SITE AT DE HOEK (RIVER) For those who love camping, a scenic riverside campsite with a well-equipped ablution block and braai area awaits at De Hoek . From here you can enjoy our exciting and scenic 4x4 route, explore several hiking trails, or spend time at the river, where fishing and swimming can be enjoyed. Come enjoy a truly memorable getaway, surrounded by pure nature, tranquility, and a sky full of stars.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die huise word slegs bedien met solar krag, dus moet ligte oordeelkundig gebruik word. Slegs by Gooseberry en die Skuur het een kragprop.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is vanaf Steytlerville.
Sou jy van die Baviaans-roete gebruik maak vanaf Patensie, word 'n 4trek voertuig benodig.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en stand van die rivier voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
BESKRYWING VAN KAMP BY DIE SKUUR Rondom Die Skuur strek uitgestrekte, groen grasperke wat perfek is vir kampers. Elke oggend kan jy jou koffie geniet terwyl die son in die ooste opkom met n uitsig op die skilderagtige berg in die suide. Die rustige plaasatmosfeersal jou siel vul met warmte en nuwe energie. Gaste het toegang tot moderne badkamer- en kombuisgeriewe, en die braaiplek bied die ideale afsluiting vir ’n gesellige dag in die Karoo. DESCRIPTION OF CAMPSITE AT DIE SKUUR Around Die Skuur stretch wide, green lawns that are perfect for campers. Each morning you can enjoy your coffee while the sun rises in the east with a picturesque view of the majestic mountain in the south. It will fill your soul with warmth and energy for the day ahead. Guests have access to modern bathroom and kitchen facilities, while the braai area offers the ideal way to end a relaxed and memorable day in the Karoo.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die huise word slegs bedien met solar krag, dus moet ligte oordeelkundig gebruik word. Slegs by Gooseberry en die Skuur het een kragprop.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is vanaf Steytlerville.
Sou jy van die Baviaans-roete gebruik maak vanaf Patensie, word 'n 4trek voertuig benodig.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en stand van die rivier voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
DIE SKUUR - n Unieke Groepswegbreek Die Skuur is n karaktervolle, historiese gebou wat in die laat 1800s en vroeë 1900s as stoorplek vir die boer se geoesde graangedien het. Vandag staan dit steeds trots as n indrukwekkende drieverdieping gebou, vol sjarme en karakter, met die boonste vloer wat onbenut bly. Van buite as het Die Skuur n duidelike Franse gevoel wat bydra tot sy unieke atmosfeer. Hierdie verblyf is ideaal vir groepe,maar enkelinge, paartjies en gesinneis net so welkom. Dit is veral gewild onder perderuiters, fietsryers, stappers, motorfietsryers en spanbougroepe wat ook op soek is na ruimte, rustigheid en n besonderse plattelandservaring. Die kuier raak so lekker dat gaste dikwels wensom langer te bly - veral wanneer jy soggens wakker word met n asemrowende uitsig wat vanuit die ooste oor die landskap uitrol. Die Skuurkan gemaklik 18 gaste huisves, en die omliggende groen grasperke bied ook n heerlike kampterrein vir diè wat nader aan die natuur wil wees. Die Skuur is die perfekte kombinasie van geskiedenis, ruimte en ons Karoo hartlikheid - n plek waar herinneringe gemaak word en tyd stadiger beweeg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
7 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
7 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die huise word slegs bedien met solar krag, dus moet ligte oordeelkundig gebruik word. Slegs by Gooseberry en die Skuur het een kragprop.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is vanaf Steytlerville.
Sou jy van die Baviaans-roete gebruik maak vanaf Patensie, word 'n 4trek voertuig benodig.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en stand van die rivier voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
GOOSEBERRY Experience the true tranquillity of the Karoo at Goosberry - a unique, historic cottage that originally served as a farmhouse in the 1800s. Today it has been transformed into a stylish old-world retreat where simplicity, character, and silence come together. Enjoy breathtaking landscapes and soul-soothing views. Explore a variety of hiking trails, peaceful picnics and unforgettable sunset sundowners in the veld. At night, you'll be treated to the clear, star-filled skies the Karoo is famous for. Whether you spend long evenings gathered around the indoor fireplace or sitting by the outdoor fire, Gooseberry offers the perfect escape for those seeking peace, space, and authentic Karoo hospitality. GOOSEBERRY Ervaar die ware rus van die Karoo by Gooseberry - n unieke, historiese kothuis wat reeds in die 1800s as n plaashuis gedien het. Vandag is dit n pragtige, ouwêreldse toevlugsoord waar eenvoud, karakter en stilte saamvloei. Geniet die asemrowende uitsigte vanaf die stoep en verken die omgewing te voet met verskeie staproetes, ontspan met veld pieknieks of sonsak sundowners op n hoë koppie. Snags word jy bederf met n helder sterrehemel waarvoor die Karoo so bekend is. Of jy nou vir lang aande binne om die kaggel kuier of buite om die vuur sit, Gooseberry is perfek vir afskakel en herlaai, en egte Karoo gasvryheid
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg, staproetes, fietsry, swem, bergklim
Huisreëls
Die huise word slegs bedien met solar krag, dus moet ligte oordeelkundig gebruik word. Slegs by Gooseberry en die Skuur het een kragprop.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is vanaf Steytlerville.
Sou jy van die Baviaans-roete gebruik maak vanaf Patensie, word 'n 4trek voertuig benodig.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en stand van die rivier voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
DE HOEK SELFSORG EENHEID EN KAMPTERREIN Hartlike welkom by DE HOEK waar die asemrowende wildernis die rustigheid en stilte ontmoet. Geleë aan die oewer van die Grootrivier en omring deur majestieuse berge, bied De Hoek n ontvlugting wat alle verwagtinge oortref. Die roete wat hierheen lei, is die historiese Antoniesberg Pas(R332), een van die laaste meesterstukke van die welbekende padingenieur, Thomas Bain. Hierdie versteekte juweel nooi besoekers om te ontspan in n omgewing met n ryk voëllewe en n wye verskeidenheid plantspesies. Met die eerste tree deur die hek na die huis ervaar jy n gevoel van diepe vrede en ontspanning, veral met die roep van die visarend naby. Die ruim huis bied gemaklik verblyf aan 11 gaste in 5 slaapkamers. Aangrensend is n houthut vir nog 4 gaste en ook n sink badkamer. Hetsy met n kuier op die stoep of in die lapa onder n hemeldak van bome, beloof De Hoek blywende herinneringe. Vir die kampeerders is daar op die oewer van die rivier n heerlike kamparea met goed toegeruste badkamers- en braaigeriewe. Van hier af kan jy ons opwindende en skilderagtige 4x4-roete geniet, verskeie staproetes verken, of tyd by die rivier deurbring, waar jy kan visvang en swem. Kom na De Hoek en beleef n eg onvergeetlike wegbreek, omring deur suiwer natuur, stilte en n hemel vol sterre.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg, staproetes, fietsry, swem, bergklim, visvang
Huisreëls
Die huise word slegs bedien met solar krag, dus moet ligte oordeelkundig gebruik word. Slegs by Gooseberry en die Skuur het een kragprop.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is vanaf Steytlerville.
Sou jy van die Baviaans-roete gebruik maak vanaf Patensie, word 'n 4trek voertuig benodig.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad en stand van die rivier voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Sarel Cilliers Street, Groote Riviers Poort Farm, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 139 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang