4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R355, Tankwa Karoo, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Halfway House Tankwa is in die Tankwa Karoo geleë, ver van die besige stadslewe. Dié huis, tussen niks en nêrens, is 160 km vanaf Ceres, 110 km vanaf Calvinia, en 'n gerieflike oornagstop vir diegene wat reis.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens en daar is 'n binnebraai-area. Die kombuis is toegerus met gas-toebehore en die water word deur 'n sonpaneel-geyser verhit.
Let asseblief daarop dat daar geen selfoonsein of elektrisiteit is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R355, Tankwa Karoo, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Halfway House Tankwa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R355, Tankwa Karoo, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang