Hali
14 gaste
7 slaapkamers
7 beds
8 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Bridle Road, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hali is 'n luukse selfsorgvilla met 'n uitsig oor Tafelbaai en Kaapstad se middestad. Dit is aan die bopunt van die stadskom, en teen die voet van Tafelberg en bied slaapplek aan 14 gaste.
Die villa beskik oor 7 slaapkamers en 7 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oorblywende slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die sitarea en biblioteek het baie boeke en kunswerke.
Die villa het 'n groot swembad, asook 'n vuurput. Daar is ook 'n kroeg met asemrowende uitsigte op Tafelberg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Bridle Road, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Bridle Road, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang