Hanati Chalets

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 8 Jan 2026.

Prys sluit in
Tweeslaapkamer-chalet
Selfsorg
Eenslaapkamer-chalet
Selfsorg
Eenslaapkamer-kothuis
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n 600 m grondpad is wat na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Bewaringsfooie en selfrypermitte is betaalbaar met aankoms by Dinokeng Reservaat. Indien geen selfrypermit aangekoop word nie, is die bewaringsfooi betaalbaar by Hanati. Hanati Chalets het 'n minimum ouderdomsvereiste van 4 jaar. 'n Laer tarief geld vir bewaringsfooie indien dit vooraf aanlyn gekoop word. Fooie betaalbaar aan die wildreservaat sluit bewaringsfooie en selfrypermitte in.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witskraal Road, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4feb5ab028ebc230dbcad3d0fffd3f7c90056bdfa25a4afb475c8c708f3b6281e384bdd53b3afd8cdd22b14f11b9ab95ee3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 De Witskraal Road Portion 28, Klipdrift 90JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37237083886 28.321120937051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang