Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tweeslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Eenslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Eenslaapkamer-kothuis
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 600 m grondpad na die eiendom lei.
Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hanati Chalets het 'n minimum ouderdomsvereiste van 4 jaar.
Bewaringsfooie en selfrypermitte is betaalbaar aan Dinokeng Game Reserve en kan vooraf aanlyn betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
De Witskraal Road, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang