- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hancke Holiday Apartments is volledig toegeruste selfsorgwoonstelle in Jeffreysbaai. Die woonstelle is naby die strand en verskeie winkels, restaurante en 'n speelpark.
Verblyf word aangebied in 6 woonstelle. Daar is 2 woonstelle aan die seekant met balkonne wat oor die strand uitkyk, 3 woonstelle aan die kant van die gebou met gedeeltelike uitsigte en die sesde woonstel is 'n enkelwoonstel sonder see-uitsigte en braaigeriewe. Elke woonstel bied slaapplek aan 2 tot 5 mense en elkeen het 'n leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe. Die eerste 5 woonsteleenhede het braaigeriewe.
Gratis veilige parkeerplek is beskikbaar in die ABSA-gebou, net 300 m van die eenhede af. Let asb. daarop dat die instansie nie troeteldiervriendelik nie.
Besienswaardighede in die area sluit Potters Place, die Jeffreysbaai Skulpmuseum, Dolphin Beach en Jeffreysbaai Gholfklub in. Hancke Holiday Apartments is ook net 3 km van die Walskipper Restaurant en Fountains Mall af geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 200
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 34 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Hancke Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang