Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Jeffreysbaai

Hancke Holiday Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Valerie C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Lekker en ontspannend. Ons het baie lekker gebly en die mense was behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrilette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Perfekte ligging. Naby alles en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome. It's nice and central, close to shops and restaurants, and the sea view is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Gesellig. Ons het lekker gebly. Al wat gepla het, is die afstand na die parkering toe, want dit is nie in dieselfde gebou nie. Mens moet dus stap en dit verby Jolly Dolphin, wie se kliënte soms nie maniere het nie en skoor soek met die mense wat onder verby stap. Ongelukkig het dieselfde plek ook elke aand 'n DJ daar gehad, so dus was oorpluisies mens se voorland en iets wat jy maar sal moet inpak as jy 'n ligte slaper is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Ongelooflik lekker gekuier, wooneenhede gerieflik en netjies. Ongelooflike see uitsig, hande tree van af die beach, eet- en drinkplekke reg rondom jou, baie veilige area. Skoon en netjiese wooneenhede, en baie bekostigbare prys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jan 2026

Good Stay in JBay. Great Place, Only thing was the Deposit that was charged and only refunded 1 week later, this ontop of the website's fee, other than that, great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinhard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absolutely great stay and value for money! An absolutely great place to stay. Beautiful views. Everything needed to be comfortable is available in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Great stay. Very comfortable. Great apartment for the purpose of our stay. It was clean and had all the amenities we needed. We felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, eenheid is sentraal geleë en het geen nut gehad om te ry nie. Alles was loopafstand gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lizel made our stay perfect, thank you. It was the perfect location and the apartment was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 203

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgOx5m5AXLENwrPkqiHNtBvr4jt4sN8kQr3GOxnJ1VSEUpmgkio?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 34 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.053947 24.923246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang