+66

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Linkquest Telecom Sa D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Neat, spacious, peaceful surroundings, Hanna's Haven is perfect for us. We love staying in your haven and are looking forward to staying here on our next country trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Sal beslis aanbeveel. Tweede keer by hulle en was regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Heerlik gekuier en gebraai. Ons het twee aande daar oornag in 'n baie netjiese huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Graham M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Was goed om te kuier; real haven. Skoon, aangename kamers, genoeg wasgeriewe, baie goed geleë, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita P
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2026

Oornag. Die plek is so klein daar is nie eers plek om 'n tas neer te sit nie. Die melk in die yskas het al lankal verval. Selfs die parkering se spasie is min. Die voertuie staan ook agtermekaar. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Hanna & Braam
Hannah's Haven
We are sorry about the milk, it was an oversight from our side. The size of the room and the parking was specified clearly on our website.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Hanna & Braam
Hannah's Haven
It’s a safe area where our guesthouse is located. Not sure why the guests don’t feel safe. There is no need for electric fencing. It’s not our fault if a dog is barking in the neighbourhood. We don’t have dogs at the property. The parking situation is clearly mentioned on the website. The guests probably didn’t read our house rules and the description of our guesthouse at all. So, no need to complain at all. We try our best to accommodate everyone’s needs regarding the parking; therefore, we offer excellent communication with our guests.

Tish A
1 nag
5.0
Nov 2024

Pragtig. Ek het baie lekker gebly en die Ronde Huisie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Very neat and had a comfortable stay and sleep. Well equipped kitchen with everything you need. Beds very comfortable. The parrots were amazing to see. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
1 nag
5.0
Okt 2024

Absoluut die moeite en geld werd. Dit is 'n wonderlike plekkie om te bly. Ek kan dit regtig sterk aanbeveel. Die kamer was skoon, goed geleë en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantalla! Sal rêgrig aanbeveel vir familie en vriende. Perfek vir 'n oornagstop-plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanna & Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

44 Danie Theron Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1d7a8cd43b43f1099d76f15245452e191d4f5186373c81b6cafb73a0a63ed7918a6ca0b8023539a5c220f773a4121519778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 44 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.356615 22.588321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang