4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 McKenzie Street, Manzini Chalets complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Happy House @ 16 is 'n selfsorg-eenheid in die veilige Manzini Chalets-kompleks in St. Lucia. Die eenheid is ideaal vir enige besoeker aan St. Lucia; dit front na die St. Lucia-riviermonding, en mens kan wandelings langs die oewers geniet waar seekoeie en krokodille gesien kan word.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea bevat 'n dubbelbed en 'n TV. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het om 'n maaltyd voor te berei, insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n eetkamertoonbank met sitplek vir 4 en stoele. Daar is 'n sitkamer met 'n rusbank. Die eenheid maak oop na 'n ingeslote patio of tweede slaapkamer met 'n stapelbed.
Buite is 'n oop patio met braaigeriewe, 'n bankie en 'n tafel. Die eenheid het veilige parkering net 'n paar meter van die voordeur af.
Die Manzini Chalets-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkering in die kompleks. Alle restaurante, winkels, wasserye en supermarkte is binne loopafstand.
Kom geniet 'n wonderlike verblyf by ons en voel tuis in die natuur van St. Lucia.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aneta & Stefan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 100 McKenzie Street, Manzini Chalets complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Happy House @ 16 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 McKenzie Street, Manzini Chalets complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang