Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 38 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 5, Colchester, 6175, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Happy Jackal Guest House bied B&B-verblyf en is in Colchester, Oos-Kaap geleë. Hierdie gastehuis is ideaal op die oewer van die pragtige Sondagsrivier geleë en 2 minute se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park se Suidhek.
Gaste kan tussen standaardkamers, luukse kamers, kamers met slaapplek vir 3 en 2 selfsorgopsies kies. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met gratis seep. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, waaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die 3 standaardkamers het lugversorging. Gaste kan kies uit kamers wat op die grondverdieping is en na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die rivieroewer lei of ruim grasdakkamers op die boonste verdieping wat elk 'n grasdakdek het. Al die kamers in die hooflodge en die Koningkamer is 1 minuut se stap vanaf die hoofhuis.
Aandete is 'n vaste 3-gangmaaltyd met tuisgemaakte tuingroente. Die gastehuis spog ook met 'n sonverhitte swembad. Bestuur by die gastehuis kan ook raad gee of wildritte en safari's op die oop wildkykvoertuig, met 'n gekwalifiseerde wildbewaarder, beplan en bespreek, asook sonsak-rivierbootritte vir gaste bespreek.
Daar is 'n opgeknapte jetty om jou boot aan vas te meer of om vis te vang, maar gaste benodig 'n visvanglisensie. Gaste kan ook na die pragtige verskillende voëlspesies kyk.
Die strand is 5 minute vanaf die verblyf en gaste moet 'n toegangsfooi by Pearson Park Resort betaal. Ry langs die Sondagsrivier terwyl jy na van die hoogste sandduine kyk, daar kan jy ook sandplankry geniet of gaan stap op 'n privaat strand.
Happy Jackal Guest House is ook sowat 44 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en 90 km vanaf Grahamstad se middestad geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Riverside-rylaan 5, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Happy Jackal Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannonville Colchester Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 38 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 5, Colchester, 6175, Oos-Kaap