6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Hibiscus Road, Estlean, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Happy Place is 'n lieflike woonstel in Margate en stapafstand van die see af.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet en word gedeel deur die gaste in die eenheid. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV asook 'n yskassie en ysmasjien. Die eetarea lei na 'n balkon met pragtige uitsigte. Gratis, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Daar is gasbraaigeriewe op die stoep asook buitemeubels sodat die hele gesin saam kan kuier. Die eiendom is baie veilig en daar is 'n motorafdak en addisionele parkeerplek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
CATHERINE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Hibiscus Road, Estlean, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Happy Place het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Hibiscus Road, Estlean, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang