- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Hartley Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Harmony Place bied gerieflike gastekamers en is in Klerksdorp geleë. Die gastehuis is 3 km vanaf die middedorp, restaurante, winkels, besighede en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede en geriewe in en om die dorp.
Dié gastehuis bied verblyf in 9 pragtig ingerigte kamers. Elke individueel versierde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n TV met stroomdienste en 'n sitarea. Die eenhede het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer lei na 'n stoep met 'n tuin- of 'n swembaduitsig.
Die gastehuis spog met gratis WiFi, braaigeriewe, 'n gimnasium-area, 'n buiteswembad en gratis veilige parkeerplek. Die verblyf is 7 km vanaf die Rio Casino, 5 km vanaf Klerksdorp Gholfklub en 7 km vanaf Klerksdorpdam geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joseph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Hartley Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Harmony Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Hartley Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang