Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!

LekkeSlaap

  • Lekke Pryse
  • Lekke Veilig
  • Lekke Opsies

Kyk Vir Beskikbaarheid

Aankoms:

Vertrek:

Hoeveelheid gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Orden Volgens Prys:



Filter Volgens Tipe:









Filter Volgens Fasiliteit:










Filter Volgens Stergradering:






Kaart

Resensies van Wilkoppies

3.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Wilkoppies van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilkoppies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wilkoppies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilkoppies akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilkoppies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilkoppies Akkommodasie

Welkom by die Wilkoppies akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)B&Bs (2)Gastehuise (6)

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8 van 8 opsies
Vanaf R350
per persoon
Gastehuis in Wilkoppies

The King's Chateau is 'n splinternuwe gastehuis wat luukse akkommodasie in die rustige voorstad van Wilkoppies in Klerksdorp aanbied, naby Wilmed Park en ander privaat hospitale. Dit is ook gerieflik naby verskeie r...

Vanaf R690
per eenheid, vir 5
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornag-akkommodasie vir tot 31 gaste. Ons het 9 kamers beskikbaar - enkel-, dubbel- en gesinskamers. Alle kamers het privaat ingange, ketels, TV's met DStv en badkamers. Ons i...

Vanaf R375
per persoon
B&B in Wilkoppies

Home Away B&B is 'n unieke gastehuis in die welgestelde voorstad Wilkoppies. Ons eiendom van 2 ha het 'n plattelandse atmosfeer en gaste sal mal wees oor die pragtige tuine met volop voëllewe en fonteine. Geriewe:...

Vanaf R400
per eenheid, vir 2
B&B in Wilkoppies

Dahlene's B&B is 'n familiehuis in Wilkoppies, Klerksdorp. Daar is 2 ruim kamers beskikbaar met ontbyt ingesluit wat ideaal is vir 'n sakereisiger. Die 2 ruim kamers het elk 'n dubbelbed met 'n uitsig oor die swemb...

Vanaf R240
per persoon
Gastehuis in Wilkoppies

Alte-Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp. Die gastehuis bied akkommodasie vir tot 12 mense. Ontbyt is opsioneel en kan op aanvraag gereël word. Die akkommodasie is ideaal vir besigheidsmense of hospitaalbesoekers ...

Vanaf R280
per persoon
Gastehuis in Wilkoppies

Ukarimu is geleë in 'n stil woonbuurt van Klerksdorp, 'n dorp in Noord-Wes. Klerksdorp is net 175 km van Johannesburg af op die N12 in die rigting van Kimberley en Kaapstad. Smaakvol gemeubileerde dubbelkamers met...

Vanaf R275
per persoon
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

Magenta Guesthouse is geleë in 'n ​​veilige en rustige omgewing, sentraal tot drie hospitale, winkelsentrum en restaurante. Ons bied gemaklike kamers met en-suite. Alle kamers toegerus met TV, yskas, ...

Vanaf R400
per persoon
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

The Palms Guest House bied aan vir jou gemak luukse gemaklike en suite-kamers, elk met 'n private ingang. Die kamers bied aan fyn linne, kleur TV's, lugversorging, sowel as tee- en koffiegeriewe. Gaste kan verseker...




Akkommodasie binne 2 km vanaf Wilkoppies

St Andrews Guesthouse
St Andrews Guesthouse  starstarstarstar Vanaf R350 pp
St Andrews is geleë in die rustige myndorp Klerksdorp. Dié gastehuis bestaan uit 9 gemaklike en suite-kamers, 'n swembad en 'n kapsetperk....
Gemstone Guest House
Gemstone Guest House   Vanaf R800 per eenheid, vir 5
Kom ontspan in ons droom gastehuis. Gemstone is die ideale wegbreekjuweel met net die beste gerief en bekostigbare huislikheid. Die vriendel...
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...