Hart & Siel
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hart & Siel is op 'n plaas in die bosveld en bied gemaklik gemeubileerde akkommodasie tussen Parys en Potchefstroom.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede, naamlik Geloof, Hoop, Liefde en Vrede. Die eenhede is almal lugverkoel en gemeubileer met dubbelbeddens of koningingrootte beddens. Die badkamers is en suite met 'n stort of bad.
Elk van die eenhede Geloof, Hoop en Liefde het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, kitskokkerye, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Vrede-gesinseenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof met 'n oond, 'n groot yskas-vrieskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Elke eenheid het privaat braaigeriewe en onderdakparkering agter 'n afstandbeheerde hek.
Verskeie aktiwiteite word in Parys aangebied, soos 4x4-roetes, voëlkyk, vlieghengel, riviervlotvaart, kajakvaart, abseil, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, verfbal, warmlugballonvlugte sowel as boogskiet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jattie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Hart & Siel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang