Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart & Siel

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Hartebeestpoortje-plaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hart & Siel is op 'n plaas in die bosveld en bied gerieflike gemeubileerde verblyf tussen Parys en Potchefstroom.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede, naamlik Geloof, Hoop, Liefde en Vrede. Die eenhede het lugversorging, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Elk van die eenhede Geloof, Hoop en Liefde het 'n volledige toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, Snappy Chef-kookgeriewe, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Vrede gesinseenheid beskik ook oor 'n toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, gasstofie met 'n oondjie, groot yskas-vrieskas, en tee-en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi is beskikbaar. ( Die eenheid is gelykstaande aan n klein meenthuis)

Elke eenheid het privaat braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Die 4 eenhede is ideaal vir n familie wat van verskeie dorp afkomstig is, en saam wil kuier, braai en tyd spandeer. Die groot tuin, is dan ook ideaal vir kinders om op te baljaar, sonder om te voel jy beweeg in die eienaars se spasie, aangesien dit ook geskei word van die eienaar se woning.

Verskeie aktiwiteite word in Parys aangebied, soos 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel, riviervlotvaart, kajakvaart, abseil, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, verfbal, warmlugballonvlugte asook boogskiet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Hart & Siel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jattie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 5

Ligging

  • Langs die R53, Hartebeestpoortje-plaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Hart & Siel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Hartebeestpoortje-plaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4694a6c5d69f9c06b1bfc542c5b3c6619e9f3b7df0b27290ff98cf47223e4b76e722991c1c0fc3aa584f9ca368c5d93224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Off the R53 Farm Hartebeestpoortje 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.746813500106 27.297964488628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem