+16
Selfsorg in Hartbeespoort

Hartbeest Bush Lodge 2

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Hartbeest Bush Lodge 2 is 'n rustige, rustieke selfsorg-vakansiechalet op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, eetgerei en breekware, asook 'n bekoorlike ontbythoekie. Die leefarea bied 'n knus rusbank en skilderagtige uitsigte oor die omliggende bos, met WiFi-toegang beskikbaar vir gaste.

Gaste kan hul eie privaat plonspoel geniet, wat die perfekte plek bied om te ontspan en gekoesterde herinneringe saam te skep gedurende die warm somersdae.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 54

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Hartbeest Bush Lodge 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34d9fe78a807c1e1d4ec5c7db6cfb1beb8541034b46a1812dd400be76ccddd9af4e77144040d96cb69674b8e09e5c3b3e970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.714679 27.829689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang