LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+183
Wildsplaas in Hartbeespoort

Harties Is Africa Safari Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ina M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heetlik, net te kort. Baie vriendelike ontvangs en personeel is baie behulpsaam. Aangenaam verras deur die bokke en ganse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneke B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer gaan. Die keer vat ons die tente, dit lyk of mens nou lekker wegkamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderful and very relaxing. It was really relaxing, clean, and very safe. The staff are very helpful and check in with you to see if you're okay and have everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiland R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Amazing and restful. Amazingly comfy and safe. Reception was very helpful and friendly. Would definitely recommend for others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter L
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.0
Sep 2026

Bekostigbare netjiese verblyf en naby al die trou venues. Baie lekker oornagverblyf, sou verkies het om 'n badkamer in die kamer te kon hê, maar dit was ook nie ondraaglik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Eddie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2026

Glad nie geniet nie. Is okay vir een aand, maar sal nie weer daar bly nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zandalee S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
1.4
Sep 2026

Aaklig. Moes die verblyf kort knip, agv mense wat die hele aand harde musiek gespeel het, tot half 1 en net na 5 weer begin het. Het verkies om my geld te verloor as om langer nog daar te bly, dis nie die geld werd nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anna-marie E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Nice. Very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alische C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was a great getaway. Peaceful and quiet. Wonderful! Nice food too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
Harties Is Africa Safari Lodge
Thank you for your feedback and for booking with us. Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoiNdCsTjska4kjvJvm0hK0r21S23pgHf2cVG9xoEl0qPBVdSoh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 R560 Hekpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.760305 27.778416

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang