Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Oudewerf

Haus Al Maine   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leras V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Baie goeie waarde vir geld. Fantasties. Baie lekker plekkie, met baie spasie, en alles wat 'n mens nodig kan hê. Speletjies vir die familie, 'n kaggel, TV met Netflix, en nog baie meer. Die plekkie self is ook baie mooi afgewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dons K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Wat ons wou hê. Dit was 'n aangename verblyf in 'n goed toegeruste plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary Ann N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Baie rustige area en sentraal geleë. Die eenheid is goed ingerig en die eienaars woon ook op die perseel wat 'n pluspunt is vir wanneer daar 'n probleem is. Dit was koud en die hout in die eenheid was ook elke dag aangevul.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Rustig om te herlaai. Eenheid is skoon en netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansomé D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Affordable, beautiful, peaceful. My friend and I had a girls' weekend away. Haus Al Maine was perfect for this occasion. Beautiful little place. So clean and modern. I would love to visit again and would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinkie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Lekker. Baie oulike plek. Lekker kaggel wat die hele plek verwarm. Eienaars is gasvry en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Homely. Very comfortable and the feel of open air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-Pierre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly. Verblyf is baie netjies en groot genoeg vir 'n familie van 4. Kombuis was toegerus met alles wat nodig was vir ons. WiFi het ongelukkig probleme gegee waarvan die gasheer in kennis gestel was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beninca B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Rustige wegbreek. Dit was baie lekker en veilig. Die het alles en nog meer gehad as wat mens van 'n selfsorg-eenheid sou verwag. Die badkamer se kraan kan dalk na gekyk word, maar andersins was alles baie lekker en gemaklik. Sal weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Short overnight stay. Place is fabulous. Although we did a short one night stay, the place was clean, safe, beautiful and above standard. Will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R800
10 % AF
R800 R720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39eaafa4288cd718095a0910c58e05335fec56a8ef6aadf99bbc3f5eaf87ebd80ba24bdd61ef43124343bec3147c6a6e26bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 12 Muller Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898654509605 27.469199895859

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang