Selfsorg in Oudewerf

Haus Al Maine

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Brigette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Our home away from home. Our stay at Haus Al Maine was exceptional. It was our first little getaway and we were so satisfied with everything. The layout of the house, the cleanliness, the whole atmosphere. We did not want to come home. We were about ready to pack up our lives in the city and stay at Haus Al Maine forever. It truly was more than we expected. We are definitely going there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Short stay but very pleasant. Short stay but very pleasant. Spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirinda B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Netjiese eenheid wat ek vir baie sal aanbeveel! Baie lekker, het alles wat jy benodig, stort en bad, kaggel was heerlik met die koue weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Beautiful, neat, clean, convenient. Lovely and cosy accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf in Parys. Uitstekende plekkie in Parys. Die eenheid is baie stylvol gemeubileer en die ontvangs baie vriendelik, en dit was heerlik rustig, geen geraas nie, al is jy in die dorp. Ons katjie was saam en die mense het hom ook toegelaat, wat ons baie waardeer het. Ek sal die plekkie definitief aanbeveel en self weer daar oornag. Dankie vir al julle moeite; vir 'n nuwe eenheid is julle sin perfek, alles wat ons gebruik het, het gewerk. Die ontvangs en die uitkoms stelsel is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Haus Al Maine
Liezel Baie dankie, julle katjie was die eerste katjie wat oorgeslaap het, gewoontlik is dit net honde kinders. Kom kuier weer. Charmaine

Hardus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome awesome awesome! Verskriklike oulike plekkie. Charmaine het seker gemaak ons is gemaklik en tevrede. Die plekkies is luuks, maar "cosy". Die plek is veilig en rustig. Beste waarde vir geld in die hele Parys, ons sal vir seker weer hier bly as ons Parys toe kom. Weereens baie dankie vir die puik verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie netjiese plek met eienaar wat seker maak jou verblyf verloop seepglad. Ons het op kort kennisgewing blyplek bespreek. Ons was aangenaam verras met die netheid, spasie en waarde vir geld. Sal definitief weer by Haus Al Maine bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lovely stay! Will see you soon again. Great value for money. Lovely, beautiful, clean, convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39eaafa4288cd718095a0910c58e05335fec56a8ef6aadf99bbc3f5eaf87ebd80ba24bdd61ef43124343bec3147c6a6e26bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 12 Muller Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898654509605 27.469199895859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang