+40
Selfsorg in Oudewerf

Haus Al Maine

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marieta M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld. Ons het lekker gebly, met gemak in die huis beweeg en gerieflik gewees. Alles was netjies en skoon, en die uitleg was baie oulik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles was netjies. Koffie, melk ens. word voorsien. Gasvrou baie aangenaam. Baie geniet. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lifelike plek sal weer bespreek. Pragtige plek. Skoon en netjies. Alle nodige geriewe. Stil en rustige omgewing. Ligging is perfek. Sal definitief weer by hulle bespreek en my kennisse sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Dit was 'n groot bederf en sal graag weer gaan bly. Ons het heeltemal gebly. Was aangenaam verras met al die ekstra bederfies wat vir ons gewag het. Sal beslis weer boek. Alles was baie skoon en netjies. Goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kennith N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Werklik baie lekker en die plek is met alles wat jy nodig het toegerus. Ons as familie het regtig baie lekker gebly, netheid, skoonheid en kommunikasie was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het baie lekker gebly. Netjiese verblyf in 'n stil, rustige en veilige omgewing met alles wat nodig is. Die stoep met onderdak braai was baie gerieflik. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunél R
1 nag
5.0
Mrt 2026

Fantasties! Charmaine en haar span het uit hulle pad gegaan om ons te gemoed te kom. Die cottage het alles wat mens benodig. Die klein details (en groot bederf), soos treats vir die honde, was die cherry op die koek! Dit was 'n absolute fees om hier te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Haus Al Maine
Sunél Dankie vir die verblyf by ons. Ja, die honde kinders is mos ook gaste, so daar moet vir hulle ook ietsie lekker wees. Kom kuier weer.

Susanna Magdalena D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie lekker in Haus Al Maine gebly! Haus Al Maine is 'n gerieflike huis met alles wat mens nodig het vir 'n naweek. Ons het baie lekker daar ontspan. Charmaine is 'n vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Great stay. Enjoyed our stay, well equipped and beautiful unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing and quiet, wonderful experience. Haus Al Maine is fabulous and I will definitely visit again and recommend a stay. Our hosts were friendly and helpful. Everything you could possibly need is in the unit. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39eaafa4288cd718095a0910c58e05335fec56a8ef6aadf99bbc3f5eaf87ebd80ba24bdd61ef43124343bec3147c6a6e26bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 12 Muller Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898654509605 27.469199895859

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang