Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Hawerland Farm, Hawerland, Graafwater, 8120, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hawerland is op 'n plaas in die Graafwater-area tussen Clanwilliam en Lambertsbaai. Ons bied topgehalte-verblyf, ideaal vir 'n sorgelose wegbreek in die natuur. Die eenhede het nie elektrisiteit nie, so dit is perfek vir wanneer jy wil wegkom van tegnologie af. Daar is wel warm water beskikbaar.

Daar is 2 selfsorgkothuise op die plaas en elkeen het slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook 6 karavane waarvan 2 elk 3 gaste kan huisves en die ander 4 kan elk 4 gaste huisves.

Elke selfsorgkothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eenhede is ten volle toegerus met eetgerei, breekware en beddegoed. Daar is 'n geiser, 'n yskas en 'n stoof wat elkeen met gas werk. Die ligte werk met sonpanele.

Die karavane het elk 'n aparte kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Hulle maak ook gebruik van gas- en sonkrag.

Die kothuise en die karavane is op die plaas. Daar is 'n privaat braai-area by elk van die eenhede en vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste op die plaas beskikbaar.

'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste en daar is ook voetslaanpaaie vir diegene wat in die berge wil gaan stap. Kom kuier gerus gedurende die blomseisoen wanneer die plaas die ideale plek is om die prag van die Namakwalandse blomme te aanskou.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Clinton C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay, will be back. Awesome stay, the owners are super friendly and made us feel like family, will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Anell J
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n spontane besluit om weg te breek, en dit was die moeite werd. Ons het baie lekker gebly by Hawerland. Wat 'n ervaring, die gasvryheid was o...
Sien meer
Des 2024
Betsie V
Saam met lewensmaat
4.8
Die mooiste blomme op die plaas gesien. Die stilte was salig. Heerlik gekuier. Gaan definitief weer.
Aug 2025
Andries L
Saam met lewensmaat
4.0
Baie stil en rustige wegbreek. Eienaar baie aangenaam en behulpsaam. Baie rustig en veilig. Absoluut die moeite werd as jy wil wegkom van al die stad ...
Sien meer
Des 2025
Nichelle S
Saam met lewensmaat
4.0
Ons het die rustigheid geniet asook die natuur. Die verblyf was uitstekend.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Roedolla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hawerland Farm, Hawerland, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hawerland het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Hawerland Farm, Hawerland, Graafwater, 8120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzzZDs3do95n5PBQD1yrgic8KVRPZd31rt60da64RO0UVeMZGF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Hawerland Farm Hawerland 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.258548676441 18.692837655544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang